AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Net 2000 melkboere bly in SA oor

Suid-Afrika het nou minder as 2000 kommersiële melkboere oor, maar produksie neem toe, sê die MPO.

Die neiging dat die getal melkprodusente jaarliks met 10% daal, duur steeds voort, sê mnr. Bertus de Jongh, besturende direkteur van die Melkprodusente-organisasie (MPO).

Volgens die MPO se jongste opname om inligting oor die bedryf in te win, is daar nou 2000 produsente in die land, vergeleke met sowat 2200 aan die begin van 2013. Terwyl sommige boere die bedryf verlaat, brei ander hul produksie uit.

Volgens dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die MPO, wys Melk SA se jongste syfers dat produksie in Januarie vanjaar 2% hoër was as in dieselfde maand verlede jaar. Maar De Jongh sê hierdie groei is nie genoeg nie.

Netto uitvoer groei
“Verbruik groei met byna 5% per jaar terwyl die netto uitvoer in 2013 met sowat 10% gegroei het. Uitvoer is wel ’n baie klein deel van die totale produksie.”

Coetzee sê die laagste gemiddelde landwye produsenteprys verlede jaar was sowat R3,50/liter.

Danksy prysstygings einde laas jaar het die gemiddelde prys tot sowat R3,90/liter gestyg en hy beraam dat dit teen 1 Maart sowat R4,30/liter sal beloop. Dit sal beteken dat die prys 80c of 23% hoër as verlede jaar se laagste gemiddelde prys sal wees.

De Jongh sê egter weens stygende koste van produksiemiddele het boere minstens nóg 40c/liter nodig.

Volgens Coetzee is die gemiddelde produsenteprys in Uruguay nou meer as R5/liter terwyl Europese boere reeds in Desember 40 Euro-sent per liter (R5,94) ontvang het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot