AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Net 2600 melkboere in SA oor

Slegs 2 600 melkboere is in Suid-Afrika oor, wat teoreties beteken elke melkboer voorsien sowat 19 000 mense.

Meer en meer melkboere verlaat die bedryf, en die Melkprodusente-organisasie (MPO) reken die land het tans minder as 2600 oor.

Dr. Koos Coetzee, die organisasie se senior ekonoom, sê vroeër is bereken dat die land sowat 2 630 melkboere oor het. “Ek dink tans gaan ons onder dié syfer inkom.” 

Coetzee sê volgens hulle syfers bevind die meeste van die boere wat die bedryf verlaat, hulle tans in die Vrystaat, Noordwes en Mpumalanga. “Dit is veral kleinboere of boere met ‘n gemengde boerdery wat eerder op ander sake wil fokus.”

Vleispryse styg

Die feit dat die bedryf al hoe minder en minder winsgewend word vir boere is die groot dryfkrag agter dié afname. Volgens Coetzee is die pryse wat verwerkers en melkkopers tans aan boere betaal, deel van die afname in winsgewendheid.

Intussen het die vleispryse toegeneem. Coetzee sê derhalwe kom dit toenemend voor dat boere die suiwelbedryf verlaat om eerder hulle koeie, wat dalk nie meer top melkproduseers is nie, vir vleisdoeleindes te verkoop.

Prysvlakke

Volgens mnr. Déan Kleynhans, voorsitter van die MPO, dui Statistieke SA aan dat die prys wat melkboere in Junie die jaar verdien het 7% minder is as tydens die ooreenstemmende tydperk in 2010.

“Só is produsentepryse in Amerika, die EU en Nieu-Seeland in Junie 2011, 38%, 12% en 9% hoër as in Junie 2010.Die feitlike situasie is dat internasionale produkpryse tans 10% hoër is as aan die einde van 2010, en 99% op is vanaf die laagtepunt in Februarie 2009. Suid-Afrikaanse boere het dus nog nie in die voordele van die opswaai gedeel nie, terwyl graan en vleisprodusente reeds die vrugte van die styging in internasionale pryse pluk,” aldus Kleynhans.

Kleynhans sê indien prosseerders geslaagd wil wees in hulle pogings op die behoeftes van die groeiende mark te voldoen, “sal produsente vergoed moet word vir die die skerp styging in produksiekoste sedert die einde van 2011.”

19 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot