AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Net ‘goedkoopste’ beesboere sal oorleef

Beesboere moet ? droogteplan hê en hul fokus verskuif vanaf prestasie per dier na wins per hektaar, sê ? bekende veeboer.

Boere wat daarin slaag om vleis teen die laagste koste per kilogram te produseer, sal diegene wees wat die moeilike boerderytoestande in Suider-Afrika oorleef, het mnr. Gerrit van Zyl, Bonsmaraboer van Dewetsdorp.

Van Zyl, 'n gewilde rubriekskrywer van Landbouweekblad, het op die Lewendehaweregistrerende Federasie en Landbouweekblad se Aldam Vleisbeesskool gepraat.

Insetkoste styg al die laaste twee dekades vinniger as die prys wat boere vir hul produkte kry. Hierdie druk op veeboere sal nie einde kry nie. Dit is hoekom baie boere hul nie tydens voorspoedige jare vir ‘n droogte kan voorberei nie. Daarom moet boere hul fokus verskuif vanaf prestasie per dier na wins per hektaar. Stoetboere moet seker maak hulle teel diere waarmee ander boere wat dit koop, wins kan maak.

Hy het gesê boere kan dit vermag (en hul terselfdertyd vir droogtes staal) deur:

* ‘n Korrekte inventaris van die vee op die plaas te maak (wat onder meer aandui watter vee in ‘n noodgeval maklik sal verkoop).

* Saam met die natuur te boer.

* Ingelig oor weerpatrone en reënval te wees.

* Te weet wanneer die lente begin sodat die teelseisoen daarvolgens beplan kan word.

* Maandelikse opnames van beskikbare weiding te maak om veegetalle betyds te kan verminder.

* ‘n Deeglike droogteplan op te stel, bestaande uit aksies wat betyds geneem kan word.

Lees ook: Dink weer oor boerdery - Willemse

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.16
+0.0%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,690.52
+1.8%
Silwer
20.41
+7.3%
Palladium
2,247.50
+3.7%
Platinum
901.00
+4.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.4%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot