AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Net om Joemat-Pettersson span al nouer

Die net om minister Tina Joemat-Pettersson span ál nouer met bespiegelinge oor haar toekoms wat wyer uitkring.

Die net om me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, span ál nouer met bespiegelinge oor haar toekoms wat wyer uitkring.


Binne landboukringe loop bewerings dat sy uit haar pos onthef kan word, en moontlik as ’n ambassadeur elders ontplooi kan word. 


Mnr. Harald Pakendorf, bekende politieke ontleder, sê hoewel die minister haar termyn goed begin het, meen hy sy lei nie meer die proses rondom landbou en beleide binne die bedryf nie.


“My afleiding is ná ’n aanvanklike goeie begin, het haar invloed getaan. Sy het goed begin deur ’n ander benadering na die tafel toe te bring, maar dit lyk of die proses haar intussen verbygegaan het.”


Pakendorf sê hy is egter nie oortuig daarvan dat sy uit haar pos onthef gaan word nie, want die ANC is nie geneig tot vinnige veranderinge nie.


Vyf redes

Intussen sê prof. André Duvenhage, ’n politieke ontleder en dosent aan die Potchefstroom-kampus van die Universiteit van Noordwes, hy meen ’n herontplooiing vir die minister “is baie sterk op die kaarte”. Volgens hom bestaan spesifiek vyf redes vir die ongelukkigheid oor die minister, en ’n groot faktor is die feit dat die land binnekort mielies gaan moet invoer.


Duvenhage sê die vyf hoofredes wat hy kan aanvoer, is: gebrekkige vordering met grondhervorming en ondersteuning aan opkomende boere, kwessies rondom voedselsekerheid, ’n nie-presterende departement, ’n gebrek aan die inwerkingstelling van landboustrategieë en -beleide en gebrekkige kommunikasie met die georganiseerde landbou.


Meer skuiwe as dié een word voorspel, en Duvenhage sê hy het groot verwagtinge van die Presidentsrede tydens die opening van die Parlement aanstaande jaar.


21 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.09
+0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,711.31
-0.3%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,277.00
+0.8%
Platinum
923.00
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,447
+0.4%
Alle aandele
65,836
+0.3%
Hulpbronne 10
62,787
-1.4%
Industriële 25
80,240
+1.3%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot