AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Net SA wyn by parlementkelder

Net Suid-Afrikaanse wyn is bestem vir die supermoderne wynkelder wat onder die Nasionale Vergadering by die Parlement geleë is.

Net Suid-Afrikaanse wyn is bestem vir die supermoderne wynkelder wat onder die Nasionale Vergadering by die Parlement geleë is.


Die Speaker van die Parlement sal veral hooggeplaaste besoekers van die buiteland daar onthaal. Die kelder het ’n kombuisie waar eetgoed berei kan word, ’n groot kamer waar die wyn wat gereed is om te drink gehou word en dan nog een vir dié wat verouder word.


Goed ingerig

In die groot kamer van die kelder is wit kroegtafeltjies en ’n groot houttafel met duur leerstoele. Dit het ook ’n kaart van die wynstreke in die land en ’n groot platskermtelevisiestel waar video’s oor die wynbedryf vir die besoekers gespeel sal word.


Een van die land se voorste wynkenners, mnr. Bennie Howard, is ingekry om die wyn vir die kelder uit te soek, het mnr. Lionel Klassen, ’n afdelingshoof by die Parlement, gesê. Duisend bottels teen R100 elk is aangekoop en Howard behoort dit die naweek in die kelder te pak.


Groot geleentheid

Klassen sê hoewel daar vir eers net Wes-Kaapse wyne bekom is, is hy seker dat wyn uit ander streke ook aangekoop sal word. “Wynboere sal genooi word om hul wyne hier te kom ten toon stel en so sal ons die kelder uitbou. Ons sal ook keldermeesters nooi om voorleggings te doen.


“Die idee is om gereeld wynproeaande te hou en om só die Suid-Afrikaanse wynbedryf te bevorder.”


Lees hier hoekom die plaaslike wynbedryf 'n sleutel in die toerismesektor is.


Slegs op uitnodiging

Hoewel mense slegs op uitnodiging van die Speaker die kelder kan besoek, sal parlementslede tog in die drie restuarante by die Parlement van die wyn uit dié kelder kan geniet.


Drie parlementslede, mnr. Nick Koornhof van Cope, mnr. Mario Ambrosini van die IVP en mnr. Mike Ellis van die DA, sal die Speaker help om besoekers te identifiseer wat hy in die kelder sal onthaal.


24 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot