AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ngwenya vereer met Baobab-toekenning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Hlamalani Judith Ngwenya. Foto: Verskaf
Dr. Hlamalani Judith Ngwenya. Foto: Verskaf
Dr. Hlamalani Judith Ngwenya gaan nou een van die voortreflike Suid-Afrikaners word aan wie die Orde van die Baobab toegeken word.

Dr. Hlamalani Judith Ngwenya, ’n dosent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), gaan nou een van die voortreflike Suid-Afrikaners word aan wie die Orde van die Baobab toegeken word.

Pres. Cyril Ramaphosa sal op 18 November ’n brons toekenning aan haar oorhandig vir haar bydrae tot kapasiteitsbou, volhoubare landbou en die bemagtiging van gemeenskappe.

Die Orde van die Baobab word toegeken aan landsburgers wat uit hul pad gaan en die grense van gewone pligte oorskry.

Ngwenya, ’n dosent aan die UV se departement volhoubare kosstelsels en ontwikkeling, beskryf haarself as ’n maatskaplike wetenskaplike en wêreldburger. Sy het meer as 30 jaar ondervinding en het al in meer as 50 lande gewerk. Sy het in 2015 by die universiteit aangesluit, waar sy studente brei om ’n verskil in hul gemeenskappe te maak.

In 2020 het sy bygedra tot ’n hoofstuk oor voedsel en landbou in die Verenigde Nasies se ontwikkelingsprogram se verslag oor die covid-19-pandemie wat gekonsentreer het op noodbehoeftebepaling vir kwesbare groepe. Sy was oor die jare betrokke by verskeie studieprogramme rakende belegging in boere en volhoubare landbou.

Sy is ook betrokke by die forum vir landbou-voorligtingsdienste in Afrika, het al die minister van landbou in die Sitrustrust verteenwoordig, en sy was ook voorsitter van die Sitrustrust.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.19
+0.2%
Rand - Euro
17.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,716.45
-0.6%
Silwer
20.70
-1.8%
Palladium
2,258.50
-2.8%
Platinum
923.65
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot