AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

'Nie alle boere is ewe paraat nie'

Jonger boere is dikwels meer op hul veiligheid ingestel as sommige ouer boere, sê die voorsitter van Agri SA.

Sommige boere doen baie moeite om hulself te beveilig, maar nie almal is nog ewe paraat nie, het mnr. Ian Cameron, Afri­Forum se hoof van gemeenskapsveiligheid, aan Rapport gesê.

AfriForum moedig boere aan om as ’n gemeenskap sigbaar te wees, ’n radiostelsel in te stel en seker te maak mense weet patrollies ry in die omgewing. Cameron sê daar het reuse-verskille gekom in gebiede soos Wallmansthal in Gauteng en Elliot in die Oos-Kaap nadat sigbare polisiëring en patrollies begin is.

Mnr. Johannes Möller, voorsitter van AgriSA, sê dis belangrik dat mense  ’n

vertrouensverhouding met die polisie moet hê. Die Agri Securitas Trust is in 1999 gestig om geld in te samel sodat hulle boere­gemeenskappe kan help met ’n deel van die koste om hulself te beveilig.

Hy sê hoewel daar ’n mate van laksheid by veral sommige ouer boere is,

is boere tog bedag op hul veiligheid. “Die jonger boere onder 50 kyk anders na veiligheid as van die ouer boere.”

•Nog ’n plaasmoord het ’n boer van Petrus Steyn se lewe die naweek geëis.

Bron: Rapport.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
20.17
-0.1%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,668.62
+0.4%
Silwer
20.06
+5.4%
Palladium
2,229.50
+2.9%
Platinum
886.50
+2.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,617
+0.4%
Alle aandele
64,019
+0.5%
Hulpbronne 10
61,326
+1.8%
Industriële 25
77,266
-0.2%
Finansiële 15
13,804
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot