AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nigeriese rykes geniet SA wyne

Die uitvoervolumes van Suid-Afrikaanse wyn het in die eerste drie maande gegroei en veral goeie belangstelling uit Nigerië gekry.

Die uitvoervolumes van Suid-Afrikaanse wyn het in die eerste drie maande van die jaar goeie groei getoon, aldus Wines of South Africa (WOSA).

Luidens ‘n verklaring was uitvoervolumes in die eerste kwartaal van die jaar 21% hoër in vergelyking met die syfers van dieselfde tydperk in 2011.


Me. Sue Birch, uitvoerende hoof, sê uitvoer is hoofsaaklik deur grootmaat-verkope gedryf. Sy sê gebottelde wyn in nie-tradisionele markte soos, Oos-Afrika, Rusland en Japan, het wel ook goeie groeisyfers aangeteken.

Nigerië toon goeie potensiaal

Intussen het wynuitvoere na Nigerië in die twaalf maande tot Maart die jaar met 12% toegeneem. Die organisasie ondersoek tans die moontlikheid om die potensiaal van dié mark te ontgin.

Die land se wynmark se waarde word tans op sowat $300 miljoen bereken, en dit sal na verwagting teen 2015 tot sowat $370 miljoen toeneem. Nigerië voer tans sowat 60% van al sy wyn uit Europa in, en Suid-Afrika is die naasgrootste verskaffer met ‘n volume-aandeel van 22%.

Tydens ‘n seminaar wat WOSA die week in Stellenbosch aangebied het, het mnr. Sapta Bhattacharyya, woordvoerder vir die navorsingsmaatskappy Aranca, gesê die volume wyn wat van 2007 tot 2011 na Nigerië uitgevoer is, het met ‘n saamgestelde groeikoers van 24,1% toegeneem.

Mark vir ultra luukse goedere

Bhattacharyya sê rooi wyn maak die grootste deel van die mark uit en verteenwoordig 73,6% van alle wyn wat verkoop word. Hy meen die land se mark vir ultra luukse goedere word deur sowat ? miljoen verbruikers verteenwoordig.

Volgens Birch moet groei aan die bo-punt van die mark nie geïgnoreer word nie. “Baie van die wêreld se luukse-handelmerke is nou in Nigerië beskikbaar, waar onder van die mees gesogte spiritualieë en sjampanjes wat gou by die land se welvarende verbruikers ? gevolg opgebou het. Ons hoor van verskeie Suid Afrikaanse produsente dat daar ? lewendige belangstelling vir premium- en hoërprys-wyne bestaan.”

WOSA is van plan om meer te konsentreer op die oorwegend Christelike suidelike deel van dié land.

20 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot