AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nissan help boere beveilig

Bydraes deur instansies soos Nissan SA versterk Agri SA se eie pogings om landelike gebiede te beveilig.

Danksy die volgehoue ondersteuning wat die Agri Securitas-trustfonds van instansies soos Nissan Suid-Afrika kry, kan misdaad-geteisterde plattelandse boeregemeenskappe in die Oos-Kaap nou effe rustiger slaap nadat valhekke vir beter toegangsbeheer in dié streek geïnstalleer is.

Mnr. Marinus Venter, Nissan SA se bemarkingsprodukbestuurder, sê dié maatskappy het reeds 14 jaar gelede, pas ná die totstandkoming van Agri Suid-Afrika se Agri Securitas-trustfonds, onderneem om die fonds te ondersteun. Samesprekinge tussen Nissan SA en Agri SA word nou gevoer om ’n nuwe ooreenkoms tot voordeel van die trusfonds te sluit.

Help doelwitte bereik
Mnr. Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas-trustfonds asook ’n oud-Agri SA-voorsitter, sê bydraes deur die private sektor, soos dié van Nissan SA, versterk Agri SA se eie geldinsamelingspogings en maak ’n groot bydrae om doelwitte te bereik. “Deur ons provinsiale organisasies wat by Agri SA geaffilieer is, maak ons finansiële bydraes tot boerderygemeenskappe deur misdade soos moord, veediefstal en rooftogte te verminder,” sê Grobler.

Die trustfonds ondersteun meer as 100 misdaadvoorkomingsprojekte wat groter veiligheid vir die boerderygemeenskap en plaaswerkers beteken. Van hierdie inisiatiewe is onder meer radiokommunikasiestelsels, infrarooi-kameras, hoëtegnologie-veemonteringstelsels, die insameling van inligting én berading.

Volgens Grobler maak die Agri Securitas-trustfonds se inisiatiewe staat op positiewe samewerking met verskeie wetstoepassingsinstansies. “Ons werk baie nou saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die formulering van beleid en die vestiging van prosesse op plaaslike vlak. Bykomend tot die samewerking met die polisie is daar ook belangrike ondersteuning van reserviste, vrywilligers en plaaswagpatrollies wat almal saamwerk om misdaad aan bande te lê,” sê Grobler.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.12
+1.1%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,627.70
-0.1%
Silwer
18.20
-1.1%
Palladium
2,080.34
+0.2%
Platinum
847.14
-0.8%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,618
-1.7%
Alle aandele
62,948
-1.7%
Hulpbronne 10
56,590
-0.7%
Industriële 25
77,608
-2.1%
Finansiële 15
13,966
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot