AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Njala-bul haal R500 000

’n Omset van R13 miljoen is op ’n wildveiling in KZN aangeteken, waaronder ’n njala-bul wat vir R500 000 verkoop is.

Die toenemende waarde van wild is by ’n veiling in Mkuze in KwaZulu-Natal bevestig. Meer as R13 miljoen is vir 1 289 diere betaal, waarvan die oorgrote meerderheid deur die Zululand Renoster-reservaat (ZRR) verkoop is.

Die veiling is deur Vleissentraal Bosveld aangebied en volgens mnr. Neil Swart, die afslaer, is hulle baie tevrede met die uitkoms. “Die verkope van die njala-bul vir R500 000 is ’n enorme verrassing. Ons het R300 000 tot R400 000 vir die bul verwag.” Die verkoper is mnr. Lammie Potgieter van B.I. Investments en die koper is mnr. Bernard Groenewald van LBG Holdings Golden Breeders, in Modimolle.

Verrassende pryse
Ten spyte van die enorme risiko wat deesdae aan renosters gekoppel word weens die gevaar van stroping, het die renosters wat op die veiling aangebied is, almal verrassend hoë pryse behaal. Die besturende direkteur van Vleissentraal Bosveld, mnr. Johan Vosser, meen dit is ’n goeie teken vir dié spesie. “Wildboere bevestig hiermee dat hulle graag dié spesie wil bewaar en nie sal toelaat dat stropers hul bedryf vernietig nie.”

Vosser meen die goeie pryse wat vir njalas op die veiling betaal is, is ’n goeie aanduiding van die vertroue wat die mark tans in njalas het. Meer as 600 njalas het ’n gemiddelde prys van R8 763 per dier behaal en Vosser meen dit is nog net die begin van ’n groeiende mark.

Mnr. Dave Robertson, algemene bestuurder van ZRR, het ná die veiling tevrede geglimlag. “Dit was ZRR se eerste veiling, maar ons sal verseker volgende jaar terug wees. Die resultate is bo verwagting goed,” het hy bevestig. Volgens Robertson is die vraag na njalas te danke aan die aanpasbaarheid van die spesie en die feit dat uitvoer na Namibië onlangs gewettig is.

* 'n Njala-bul in Julie 2013 vir R1,65 miljoen verkoop.

Foto hieronder:
Die njala-bul. Foto verskaf deur Vleissentraal Bosveld

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.1%
Rand - Pond
19.80
-2.0%
Rand - Euro
17.56
-1.1%
Rand - Aus dollar
11.69
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,653.77
-0.4%
Silwer
18.75
-0.8%
Palladium
2,205.00
+2.5%
Platinum
867.50
+0.1%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,962
-0.8%
Alle aandele
63,313
-0.8%
Hulpbronne 10
59,769
+3.3%
Industriële 25
76,857
-2.1%
Finansiële 15
13,723
-2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot