AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

N.Kaap kort R833m vir paaie

'n Gemiddelde jaarlikse begroting van R250 miljoen oor vyf jaar is nodig om te keer dat die paaie in die Noord-Kaap verder agteruitgaan. Net sowat R70,8 miljoen per jaar is tans beskikbaar. Die huidige agterstand is R346 miljoen op teerpaaie en R487 miljoen op gruispaaie in die provinsie.

Mnr. Mike de Lange, direkteur: paaie en openbare werke in die Noord-Kaap, het dié inligting op die kongres van die Noord-Kaaplandse Landbou-unie (NKLU) in Kimberley gegee. Hy het geantwoord op 'n beskrywingspunt waarin gesê word dat die agteruitgang van die paaie binnekort aanleiding sal gee daartoe dat die provinsie se pad-infrastruktuur in duie sal stort.

Boere het gesê die paaie is in so 'n swak toestand dat hulle nie eens hul vragmotors -- wat elke jaar 'n padwaardigheidstoets moet slaag - in 'n padwaardige toestand by die toetsterrein kan kry nie.

Mnr. Willie Olivier van Fraserburg het gesê van die probleme met die swak paaie is dat vervoerkontrakteurs weier om boere se vee op die plaas te kom haal. Boere sal al hoe meer die hand in eie sak moet steek om die paaie te help herstel.

Mnr. Jan Nieuwoudt van die Namakwaland Boere-unie het gesê dié distrik se munisipale begroting om paaie in stand te hou is R7,3 miljoen vir Julie vanjaar tot Junie volgende jaar. Daarvan word 78 % vir salarisse en byvoordele vir werkers betaal. Min bly dus oor van 'n begroting, wat R35 miljoen moes gewees het, om die paaie in stand te kan hou. Van Januarie tot Junie vanjaar was geen geld vir instandhouding beskikbaar nie. Geen paaie in die distrik is dus geskraap nie. Die vooruitsig dat paaie wel herstel sal word, is skraal.

Mnr. De Lange het gesê die huidige agterstand van teerpaaie in swak tot baie swak toestand en ongeteerde paaie met minder as 50 mm gruis, is sowat 22 %. Met 'n jaarlikse begroting van R150 miljoen vir vyf jaar, sal die agterstand tot sowat 30 % toeneem. Die huidige begroting van sowat R70,8 miljoen per jaar sal die agterstand binne tien jaar tot sowat 47 % laat opskiet.

Heelwat boere dra reeds tot die instandhouding van paaie in hul omgewing by. Dit kan gedoen word deur 'n BK te stig met 'n eie bankrekening om te verhoed dat die geld na die provinsie gaan. Hoe meer boere bydra, hoe meer is vir die werk beskikbaar.

30 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot