AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4869
-11,00
SOYA
05 Okt
-
9100
-40,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7207
38,00
WMAZ
05 Okt
-
4948
32,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nkwinti praat oor grondeise

Die aktekantoor wys sedert 1994 nie ras by grondbesit aan nie, maar dis ’n fout, sê mnr. Gugile Nkwinti.

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het die huidige stand met die grondoudit en die beleid vir die besit van grond deur buitelanders aan joernaliste by die Parlement verduidelik.

Die oudit vir staats- en private grond is voltooi. Die staat besit 22% of 26 miljoen ha van die land se grond, met 78% of 96 miljoen ha wat in private hande is.

Hoewel hierdie oudit voltooi is, moet die eienaarskap-ratio’s nog bepaal word vir private grondbesit en ‘n gehaltebepaling is nodig van die oudit wat oor staatsgrond gedoen is.

Nkwinti het belowe om die grondoudit openbaar te maak sodra alle los drade bymekaargetrek is. Hy het gesê dat met die aanvang van die demokratiese bestel groot klem op nie-rassigheid gelê is. Hy meen dit was ’n fout.

Wie besit grond?
“Ons het té vinnig van ras as ‘n indikator ontslae geraak.” Weens die verwydering van data van ras en nasionaliteit uit titelaktes weet die Regering nie wie die buitelanders is wat grond hier besit nie. Die Departement van Binnelandse Sake en Justisie moes onder meer nou betrek word om hierdie data te bepaal sodat ‘n volledige prentjie gekry kan word van wie die private grond in die land besit.

Hy het verder bekend gemaak dat buitelanders, wanneer wetgewing soos voorgestel in die groenskrif op grondhervorming ingestel word, landbougrond vir ‘n minimum van 30 jaar kan huur. Hulle sal dan nie weer soos huidiglik die geval is, grond kan koop nie. Oor die Regering se onderneming dat grond voortaan op ‘n “billike en regverdige” wyse aangekoop sal word vir grondhervorming, het hy gesê dat die betekenis hiervan duidelik uitgespel sal word.

Hy het ook bekend gemaak dat wanneer die grondeise in Junie 2013 heropen word, daar vir eers nie ‘n afsnytyd gestel sal word van wanneer mense moet ophou eis nie.

Die grondeise word heroopgestel sodat die Khoi-San grond van voor 1913 kan eis.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.86
-0.7%
Silwer
20.68
-1.8%
Palladium
2,304.50
-0.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,345
-0.8%
Alle aandele
65,777
-0.8%
Hulpbronne 10
63,505
-1.7%
Industriële 25
79,662
-0.5%
Finansiële 15
14,010
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot