AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nkwinti skors sy DG

Mnr. Mdu Shabane, direkteur-generaal van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, is geskors.

Die afgelope ruk het mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, se frustrasie duidelik na vore gekom oor senior amptenare wat nie hul vinger op die pols het van projekte en wetgewende voorstelle van die departement nie.

Na verneem word, hou Shabane se skorsing verband met prosedurele tekortkominge oor sommige grondhervormingsprojekte van die departement. Me. Linda Page, woordvoerder van die departement, het bevestig dat Shabane se skorsing nie verband hou met enige korrupsie of die moontlike diefstal van geld nie.

Die departement se hervormingsprogramme loop reeds geruime tyd deur onder kwaai kritiek, selfs van binne die Regering. Vroeg vanjaar het navorsing wat die Departement vir Beplanning, Monitering en Evaluering gedoen het, bevind die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se programme was heeltemal ontoereikend wat steun, opleiding en monitering betref.

Geldmors

Mnr. Justice Mnguni, die ANC se hoofsweep by die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, het op ’n vergadering van die komitee gesê ten spyte daarvan dat die land nou ’n grondwaardeerder-generaal het, koop die departement steeds grond teen buitensporig hoë pryse.

Mnr. Thomas Walters, die DA se skaduminister vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, sê die kwessie sal dieper in die Parlement bekyk word om vas te stel wat die spesifieke beweegrede is.

“Daar is beslis kapasiteitsprobleme en dit kom terug na ’n tekort aan goeie bestuur en leiding binne die departement. Ons verwelkom enige stappe om die departement beter te laat funksioneer, maar die direkteur-generaal staan maar net aan die hoof van ’n reeds disfunksionele departement en die verwydering van een of twee amptenare sal nie die probleem oplos nie.”

Walters het gesê die departement kort ’n totale ommekeer soos reeds gesien in die groot aantal onsuksesvolle grondhervormingsprojekte. Die departement se onbeholpenheid is onlangs aan die groot klok gehang toe die Sondagkoerant Rapport berig het hoe ’n suksesvolle hoenderplaas, Tokheim Pluimvee buite Brakpan, binne ’n jaar verwoes is weens wanbestuur ná die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming dit aan ses onervare begunstigdes oorhandig het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
+0.9%
Rand - Pond
20.15
+0.3%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.49
+1.1%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.49
+0.8%
Silwer
20.95
+1.2%
Palladium
2,339.50
+5.2%
Platinum
927.50
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,638
+3.1%
Alle aandele
66,095
+2.9%
Hulpbronne 10
64,234
+4.2%
Industriële 25
79,745
+2.9%
Finansiële 15
14,055
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot