AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Nkwinti vra uitstel oor grondeise

Grondminister Nkwinti het uitstel gevra vir ‘n hofsaak oor duisende grondeise wat nog nie afgehandel is nie.

Duisende onafgehandelde grondeise van huurarbeiders is vir die soveelste keer vertraag nadat mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, om uitstel gevra het in ’n hofsaak wat die Regering wil dwing om die eise af te handel.

Die Association for Rural Advancement (Afra) vra namens huurarbeiders dat die Grondeisehof in Randburg ’n spesiale meester aanstel om toesig te hou dat die departement hul 15 jaar oue grondeise afhandel.

Van die sowat 22 000 eise wat aanvanklik ingedien is, is min afgehandel, ondanks ’n vorige hofbevel wat Afra teen die departement bekom het.

Regter Mokotedi Mpshe het die aansoek op 29 Januarie tot 24 Maart uitgestel om meer besonderhede oor ’n spesiale meester aan te vra.

Volgens me. Laurel Oettle, direkteur van Afra, het Nkwinti egter op 24 Maart die hof om ses maande uitstel gevra. Sy skryf op Afra se webblad dit het dié dag in die hof bekend geword dat Nkwinti sy eie advokaat aangestel het, bo en behalwe die advokaat wat reeds vir die departement optree.

Nkwinti het luidens sy beëdigde verklaring uitstel gevra omdat daar volgens hom belangrike inligting oor die saak is wat in ’n vorige beëdigde verklaring van die departement uitgelaat is, waarvan hy eers op 11 Maart bewus geword het.

Oettle sê Mpshe het die saak as belangrik bestempel en gesê die publiek hou die uitkoms dop. Die huurarbeiders kan uit hul huise gesit word as die saak nie vinnig afgehandel word nie en dit is die staat en die reg se plig om sulke mense te beskerm. Hy het uitstel verleen, maar net tot 12 Mei.

Mpshe het Nkwinti volgens Oettle beveel om enige bykomende inligting, met volle besonderhede, teen 14 April in te dien.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot