AFGRI
BEAN
15 Okt
-
6517
0,00
CORN
15 Okt
-
3005
0,00
SOYA
15 Okt
-
7090
0,00
SUNS
15 Okt
-
10556
0,00
WEAT
15 Okt
-
5771
0,00
WMAZ
15 Okt
-
3120
0,00
YMAZ
15 Okt
-
3257
0,00
AMT
Beeste A2/3
08 Okt
-
51,72
0,00
Beeste AB2/3
08 Okt
-
50,71
0,01
Beeste B2/3
08 Okt
-
48,69
0,01
Beeste C2/3
08 Okt
-
44,77
-0,01
Bevrore Hoender
08 Okt
-
29,24
-0,02
Bokkies (onder 30 kg)
08 Okt
-
69,64
-0,02
Bokooie
08 Okt
-
45,88
-0,03
Groot (meer as 40 kg)
08 Okt
-
43,12
-0,04
Hoender (IQF)
08 Okt
-
26,99
0,00
Medium (30-40kg)
08 Okt
-
53,9
-0,07
Skaap A2/3
08 Okt
-
85,43
0,01
Skaap AB2/3
08 Okt
-
76,91
0,00
Skaap B2/3
08 Okt
-
72,17
-0,01
Skaap C2/3
08 Okt
-
68,75
-0,01
Speenkalf
08 Okt
-
38,2
0,00
Spekvarke
08 Okt
-
26,38
-0,02
Stoorlammers
08 Okt
-
44,93
-0,02
Varkwors
08 Okt
-
21,91
-0,01
Vars Hoender
08 Okt
-
30,96
-0,01
Vleisvarke
08 Okt
-
28,11
-0,01
Wol (skoon)
08 Okt
-
163,42
0,02

Nog bedrywe se produksie kan voortgaan

akkreditasie
Landbou-aktiwiteite gaan vandag voort in die wingerd van Ataraxia-wynlandgoed, terwyl bemestig toegedien word na die druiwe-oes afgehaal is. Foto: Kwagga Boucher
Landbou-aktiwiteite gaan vandag voort in die wingerd van Ataraxia-wynlandgoed, terwyl bemestig toegedien word na die druiwe-oes afgehaal is. Foto: Kwagga Boucher
Die samewerking van die georganiseerde landbou met die regering om die kinkels in die toepassing van die omvattende inperkingsmaatreëls om die beweging van mense tot die minimum te beperk, het reeds vrugte afgewerp om die volgehoue produksie van meer bedrywe te verseker.

Agri SA, Agbiz en TLU SA se insette in die departement van landbou se Covid-19-taakspan het ’n wysiging van artikel 27(2) van die Wet op Rampbestuur (Wet 57 van 2002) – waarin voedsel tot ’n noodsaaklike diens verklaar is – teweeggebring. Daarvolgens kan die oes en opberging van alle landbouprodukte (ook wyn, tabak en katoen) nou voortgesit word. Dié wysiging help onder meer die wynbedryf in die Wes-Kaap waar die laaste van die druiwe-oes ingelewer word en in die Benede-Oranjeriviergebied waar die kritieke stadiums van druiweverwerking in kelders tot stilstand sou kom.

Noodsaaklike goedere soos voedselprodukte, skoonmaakmiddels, mediese en hospitaalprodukte, petroleum, en basiese goedere soos lugtyd, water en elektrisiteit is uitgesluit van die inperkings. Dit behels ook ’n reeks omvattende dienste wat noodsaaklike produkte aan die mark beskikbaar stel.

Beperk beweging tot die minimum

Mnr. Omri van Zyl, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê in die geval van landbou sluit dit dienste en produkte aan die insetkant van die voedselproduksie in, die produksie van voedsel self, die oes van produkte, en die opberging, verwerking, verpakking, verspreiding en verkope van voedselprodukte. “Daar rus egter ’n massiewe verantwoordelikheid op die landbou om toe te sien dat daar in alle prosesse wat met voedselvoorsiening verband hou, die nodige voorsorgmaatreëls geld om die verspreiding van die virus te voorkom.”

Van Zyl maan egter dat die politiek rondom voedselproduksie goed bestuur moet word. “Die laaste ding wat nou nog moet gebeur, is dat die landbou daarvan beskuldig word dat ons verantwoordelik is vir die verspreiding van die virus.”

Beweging van punt A tot by punt B moet tot die minimum beperk word. “Waar daar beweging is, moet streng voorsorgmaatreëls getref word en moet die nodige inligting te alle tye byderhand gehou word as die polisie of weermag dit vereis. Permitte moet ook aan almal wat voedsel aflewer óf wat een of ander noodsaaklike diens lewer wat daarmee verband hou, gegee word,” sê Van Zyl.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.77
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek hou van kos maak en met vriende te kuier
Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak
If I could turn BACK TIME 😉😋
Maak nie saak wat positief n mens probeer oor jouself hier uit beeld nie, mans het hulle eie mening en sienswyse 👌 Kom val in die deur in en kyk of julle van hou wat...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot