AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nog droogtehulp vir Wes-Kaap

Agri Wes-Kaap is verheug oor die bykomende droogtehulp van R23 miljoen van die provinsiale landboudepartement.

Agri Wes-Kaap het die Wes-Kaapse departement van landbou en minister Alan Winde bedank vir die bykomende R23 miljoen vir droogtehulp wat Winde in sy begrotingsrede aangekondig het.

Mnr. Carl Opperman, uitvoerende hoof van Agri Wes-Kaap, sê in 'n nuusverklaring onder die huidige ekonomiese toestande en sakeklimaat kwyt die departement hom uitstekend van sy taak om beskikbare fondse optimaal aan te wend.

“Aangesien die Wes-Kaap géén droogtehulp van die nasionale Regering ontvang nie, ten spyte daarvan dat die Weskusdistrik én Sentraal-Karoo tot droogterampgebiede verklaar is, is die bykomende hulp van die departement soos manna uit die hemel om sowel opkomende as kommersiële produsente in die provinsie te ondersteun,” het Opperman gesê.

Hy het ‘n beroep op die nasionale regering gedoen om die Wes-Kaap tot droogterampgebied te verklaar.

Agri Wes-Kaap en die departement het reeds opnames op plase gedoen om te bepaal waar en wat die behoeftes is en hoe die landelike gebiede ondersteun kan word. Opperman sê die onmiddellike behoefte is steeds aan veevoer en dat Agri Wes-Kaap deur ruim skenkings aan sy Droogtehulpfonds in staat is om voer na gebiede te versprei waar daar al sedert November verlede jaar glad nie meer weiding beskikbaar is nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.40
-0.4%
Rand - Euro
17.35
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,631.49
+0.6%
Silwer
18.51
+0.8%
Palladium
2,050.00
+0.3%
Platinum
856.50
+0.4%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot