AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nog geen besluit oor Dyasi

Nog geen besluit of terugvoer is van me. Tina Joemat-Pettersson ontvang oor die toekoms van dr. Andile Dyasi nie, sê OBP.

Nog geen besluit of terugvoer is van me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, ontvang oor die toekoms van dr. Andile Dyasi, uitvoerende hoof van Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP), nie, sê dié instansie.


Adv. Dave Mitchell, nie-uitvoerende direkteur van die OBP-raad, sê die minister het nog geen woord gerep nie, hoewel sy ‘n besluit teen 26 Oktober moes bekend maak. Landbou.com het vroeër berig dat die Parlementêre oorsigkomitee vir Landbou, Bosbou en Visserye ‘n voorlegging aan Joemat-Pettersson gestuur het waarvolgens sy die besluit teen dié datum bekend moes maak.


Die voorlegging het gevolg na ‘n vergadering met die OBP-raad, opposisiepartye en ander rolspelers. Die minister moes teen dié datum besluit of Dyasi afgedank gaan word, óf sy moes verduidelik waarom dit nie gedoen kan word nie.


Portefeuljekomitee vergader

Volgens Mitchell vind die portefeuljekomitee se volgende gereelde vergadering na verwagting op Dinsdag, 9 November, plaas. Hy sê daar is nie sekerheid of die komitee die kwessie dan weer sal bespreek nie, maar die vergaderings word gereeld gehou om terugvoer te kry oor die verskeie vrae wat aan die departement gestel word.


“Wat ons verder kan oorweeg is om in gereelde kontak met die portefeuljekomitee te bly en om ons na die Nasionale Tesourie te wend met die saak,” verduidelik Mitchell.


Verskeie aanklagte teen Dyasi

Die komitee en die verskeie partye betrokke by die vorige vergadering het glo hul ontevredenheid met Dyasi duidelik gemaak. Hy is verlede maand, na ‘n dissiplinêre ondersoek deur ‘n onpartydige kenner, tydens ‘n dissiplinêre verhoor deur die OBP-raad aan verskeie klagtes skuldig bevind. Die klagtes sluit in geldelike wanbestuur.


Die raad het aanbeveel dat Dyasi afgedank moet word, en het ‘n brief in dié verband aan die minister gestuur. Joemat-Pettersson moet nou ingevolge die akte van die OBP-raad se stigting dié aanbeveling bekragtig.


2 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot