AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nog geen besluit oor mielies

Verskeie mielieboere is steeds onseker oor die toekoms terwyl hulle wag op ‘n antwoord van die Mededingingskommissie.

Verskeie mielieboere is steeds onseker oor die toekoms terwyl hulle wag op ‘n antwoord van die Mededingingskommissie.

Graan SA het vroeër ‘n nuwe aansoek aan die kommissie gestuur om te vra vir vrystelling in ‘n poging om die surplus van 4 miljoen ton mielies in die land van die hand te sit.

Mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, sê nog niks is van die kommissie in dié verband gehoor nie. Solidariteit en Graan SA het vroeër tydens ‘n debatsgeleentheid in Pretoria gewaarsku dat die huidige situasie daartoe kan lei dat tot 10 000 boere bankrot kan speel of nie fondse sal hê om volgende jaar se oes te finansier nie.

Asem word ook opgehou oor die moontlikheid dat baie boere hulself na ander gewasse kan wend in ‘n poging om te oorleef, wat weer moontlik tot ‘n tekort van dié stapelvoedsel in die land kan lei.

Die kommissie

Luidens ‘n berig op Fast Moving het me. Molebogeng Taunyane, ‘n kommunikasie-koördineerder vir die kommissie, gesê ‘n vrystellingsaansoek is ontvang en dat ‘n ondersoek in dié verband voortgaan.

Me. Tina Joemat-Petersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, steun glo die aansoek en hoop dit is geslaagd, sê die departement.

‘n Uitvoerpoel

‘n Vroeëre aansoek deur Graan SA, vir ‘n uitvoerpoel om sowat 3,5 miljoen ton mielies uit die mark te verwyder, is afgekeur. Die kommissie het bevind dit sou teenstrydig met die wet op mededinging wees.

Volgens Ferreira verdien boere tans sowat R1200 per ton vir geelmielies, wat sowat R300 minder is as in Amerika. Die prys van saad het, alhoewel dit gedaal het, nie teen dieselfde mate as die prys van mielies gedaal nie.

Bron: Fast moving

16 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.62
+0.1%
Rand - Euro
19.89
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
976.15
+0.4%
Palladium
1,392.68
-1.0%
Goud
1,942.38
+0.1%
Silwer
22.38
-0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,552
+1.1%
Alle aandele
75,013
+1.0%
Hulpbronne 10
65,189
-0.7%
Industriële 25
101,376
+1.6%
Finansiële 15
15,376
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot