AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8963
-64,00
CORN
06 Okt
-
4942
36,00
SOYA
06 Okt
-
9499
234,00
SUNS
06 Okt
-
10473,2
191,20
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5040
80,00
YMAZ
06 Okt
-
4657
57,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nog geen treine vir veevoer

Duisende ton geskenkte voer moet nog by boere uitkom nadat ’n belofte van treine hiervoor nog nie gerealiseer het nie.

Mnr. Naudé Pienaar, adjunk uitvoerende hoof van Agri Noordwes, sê hulle het dringend geld nodig vir vervoer. Transnet sou voer gratis uit ander provinsies na die droogtegeteisterde gebiede vervoer het.

“Die feit dat die treine uit die Wes-Kaap en Mpumalanga nog nie gerealiseer het nie, skep groot probleme, aangesien ons daarop staatgemaak het om met hierdie voer diere van weidings af te hou en daardeur winterweiding te probeer verseker,” sê Pienaar.

Volgens mnr. Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder, is sowat 135 vragte voer van verskillende soorte reeds danksy Agri Noordwes se eie droogtehulpprojek by boere afgelewer.

Dit was sowat 3 500 ton ter waarde van R6,5 miljoen en het lusern, hawerhooi, oulandsgras, voergraan en hawer ingesluit. Minstens nóg soveel geskenkte voer is gereed om na boere gebring te word. Die R1,6 miljoen wat tot nou geskenk is, is reeds vir vervoerkoste gebruik.

Du Toit sê verskeie produsente het beide voer en vervoer geskenk terwyl lede van die Padvervoervereniging ook vragte geskenk het. Intussen is 107 713 sakke voer – 68% van die beskikbare hoeveelheid – volgens Pienaar deur die Noordwes-provinsie se ramphulpprojek afgelewer. “In die huidige tempo sal alle voer teen 29 Maart afgelewer wees.”

Hou nie by besluite nie
Pienaar sê die provinsie hou nie by besluite nie. Oorspronklike vorms sou weer verwerk word om meer betroubare lyste te hê. “Voer word versprei en toegeken sonder dat lyste gesuiwer is.”

Du Toit sê die provinsie was “halsstarig” om nie ’n voorgestelde skema deur te voer wat kostedoeltreffende en tydige verspreiding sou verseker het nie. Die gebruik van “‘n twyfelagtige tenderproses” het tot al die probleme gelei, sê hy.

“Die gebrek aan ’n funksionele en doelmatige staatsdroogtehulpskema vir akkerbou en veeproduksie is ‘n baie groot leemte. Seisoenale en langdurige droogtes is eie aan Suid-Afrika se wisselvallige klimaat. Die beste en mees gepaste modelle is ontwikkel en aan departemente beskikbaar gestel en met hulle onderhandel. Ontwikkeling en inwerkingstelling vorder egter nie weens ’n gebrek aan politieke wil en ondersteuning  asook gebrekkige kapasiteit in departemente."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.4%
Rand - Pond
20.12
+0.0%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,716.55
+0.0%
Silwer
20.55
-0.5%
Palladium
2,263.23
+0.2%
Platinum
925.50
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,627
+0.7%
Alle aandele
66,040
+0.7%
Hulpbronne 10
63,271
-0.7%
Industriële 25
80,408
+1.5%
Finansiële 15
14,079
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot