AFGRI
BEAN
18 Okt
-
6807,6
4,60
CORN
18 Okt
-
3086
32,00
SOYA
18 Okt
-
7214
-22,00
SUNS
18 Okt
-
9728
38,00
WEAT
18 Okt
-
5749
48,00
WMAZ
18 Okt
-
3196
-8,00
YMAZ
18 Okt
-
3351
-3,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Nóg goeie nuus oor trekkerverkope

akkreditasie
Vir nóg 'n maand het die verkope van trekkers 'n glimlag na die mark gebring.

Trekkerverkope van 502 eenhede in Julie is aansienlik (11%) meer as die 451 eenhede wat verlede Julie verkoop is, sê mnr. Lucas Groenewald, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie.

Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar, sê Groenewald in 'n nuusverklaring. “Stroperverkope van 13 eenhede in Julie is een eenheid minder as die 14 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Stroperverkope vir die jaar tot dusver is nou 9% meer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.”

Algehele sentiment in die mark bly positief, want baie boere het reeds geoes en weet min of meer hoe goed die opbrengs was.

Kopers benut geleenthede

“Die goeie trekkerverkope vir Julie weerspieël 'n geleentheid wat kopers benut om toerusting wat nog beskikbaar is teen laer pryse, wat ingevoer is toe die rand sterker was, aan te koop. Die onlangse verswakking van die rand. vergeleke met die belangrikste geldeenhede, gaan weer druk plaas op pryse vir toerusting.

“Ongelukkig sal die huidige swak waarde van die rand waarskynlik nie plaaslike kommoditeitspryse verhoog nie, omdat dit op die oomblik beïnvloed word deur uitvoerpariteit.   Met die komende somergewasseisoen gaan boere omsigtig moet kyk na insetkoste en besluite oor die aanplant van gewasse baseer op daardie ramings,” het Groenewald gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.45
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,019.35
-2.9%
Platinum
1,038.50
-1.9%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Happy go lucky
Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes
Nuwe begin, nuwe hoop, nuwe lewe
Ek is n inspirerende mens wat enige iets wat op my pad kom sien as n getuienis om God se Naam groot te maak. My hande staan vir niks verkeerd nie. Ek hou van sport en om tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot