AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nog koue en reën op pad

Suid-Afrikaners moet hulle regmaak vir bibberweer wat van môreaand af die land oor die Wes-Kaap sal binnekom.

Suid-Afrikaners moet hulle regmaak vir bibberweer wat van môreaand (Woensdag) af die land oor die Wes-Kaap sal binnekom.


Die koue weer word toegeskryf aan ’n kouefront wat tans wes van die land lê en Suid-Afrikaners Donderdag en Vrydag na ’n ekstra laag klere sal laat gryp.


Koue en reën

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat die kouefront “baie koue toestande” daarmee saam sal bring, met reën in die westelike dele van die Wes-Kaap en aan die suidwestelike kusgebiede.


Reën sal later versprei na die res van die Wes-Kaap, asook die Noord- en die Oos-Kaap.


Binneland ook geraak

Die koue sal die Vrystaat Donderdagaand tref en Vrydag ’n koue naweek in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga inlui. Die suidelike Vrystaat,die Oos-Kaap, die suidkus van KwaZulu-Natal en dele van Mpumalanga en Limpopo kan Vrydag ook reën verwag.


Temperature behoort teen Sondag weer te styg.


Kliek hier vir Landbou.com se weerafdeling.


Bron: Beeld


21 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.26
+1.6%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.22
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Goud
1,794.56
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.44
+0.8%
Platinum
1,024.50
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,230
+1.5%
Alle aandele
75,386
+1.4%
Hulpbronne 10
75,165
+1.6%
Industriële 25
92,447
+0.9%
Finansiële 15
15,819
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot