AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Nóg kragverhogings verwag

Eskom wil vir nóg ‘n sarsie tariefverhogings aansoek doen - nadat sy direkteure se gemiddelde verhogings 109% beloop het.

Eskom wil vir nóg ‘n sarsie kragtariefverhogings aansoek doen nadat sy direkteure se gemiddelde verhogings 109% vir die 2010/’11 geldjaar beloop het.

Luidens ‘n berig op News24.com het die kragvoorsiener Maandag (27 Junie) tydens die bekendmaking van sy verslag vir dié geldjaar aangedui dat hy dié stap wil neem.

Volgens die verslag is R18,5 miljoen in dié jaar aan direkteure se salarisse bestee, terwyl dit in die 2009/’10 geldjaar R8,8 miljoen was. Die grootste wenner was mnr. Bhabhalazi Bulunga, hoof van menslike hulpbronne, se verhoging alleen was 507%, van R501 000 tot R3 miljoen.

Dié verhogings volg na die Nasionale Energiereguleerder in 2010 kragtariefverhogings vir Eskom van sowat 25% per jaar, vir drie jaar, goedgekeur het.

Koste vir landbou

Mnr. Dawie Maree, ‘n senior ekonoom van Agri SA, sê volgens die 25,8% verhoging wat op 1 Julie 2011 vir plaaslike owerhede intree, salkrag die landbou R344 miljoen méér per jaar kos. Die verhoging vir “nie-plaaslike owerhede” het reeds op 1 April 2011 ingetree.

Dié bedrag is bereken op die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye se statistiek oor die landbou se bestedeing op krag in 2010. Dié bedrag het R1,3 miljard beloop.

“Daar moet net in ag geneem word dat vir die totale landbousektor, besteding aan elektrisiteit net ongeveer 2% beloop. Dit is natuurlik nie die geval vir intensiewe boerderye soos besproeiing, melk- en pluimveeboere nie. In daardie geval kan dit tot 25% beloop,” aldus Maree.

Verslag deur taakspan

Intussen wag die land om te hoor wat die bepalings is van ‘n taakspan wat deur me. Barbara Hogan, die voormalige Minister van Openbare Ondernemings, aangestel is om die vergoeding van senior bestuur van ondernemings wat deur die staat besit word, te ondersoek.

Minister Malusi Gigaba, wat tans in dié posisie staan, het in Februarie 2011 gesê die verslag sal binnekort aan die publiek bekend gestel word, maar geen verdere woord is daaroor gerep nie.

Bron: News24.com

28 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.01
+0.9%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,749.51
+0.5%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,839.50
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot