AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nog moeilikheid vir Tony Ehrenreich

’n Klag van aanhitsing tot geweld en intimidasie is deur die TLU SA teen mnr. Tony Ehrenreich aanhangig gemaak.

’n Tweede klag van aanhitsing tot geweld is teen mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, aanhangig gemaak. Die TLU SA sê die klag wat by die Brooklyn-polisiekantoor ingehandig is, fokus ook op intimidasie rakende Ehrenreich se uitsprake wat onlangs in die media gepubliseer is.

Die Demokratiese Alliansie (DA) het in November verlede jaar ook ’n klag van aanhitsing tot geweld teen Ehrenreich by die Barrackstraat-polisiekantoor in Kaapstad gelê. Dié klag was gebaseer op plakkate, met ’n foto van Ehrenreich daarop, wat toe in Kaapstad versprei is. Die plakkate het gelui: “FEEL IT!!! Western Cape Marikana is here!!!”

Lees meer oor dié storie hier.

Grondoorlog
Mnr. Henk van de Graaf, kommunikasiehoof van die TLU SA, sê die klag wat nou gelê is, hou verband met Ehrenreich se beweerde stelling dat “ ’n grondoorlog op pad” is, en met mediaberigte waarvolgens hy sê dat boere wat werkers aflê, se grond afgeneem sal word.

Ehrenreich se stelling oor ’n grondoorlog kom volgens Van de Graaf neer op intimidasie. Dit impliseer ook ’n gewelddadige afneem van plase omdat geen statutêre proses bestaan waardeur plase net afgeneem kan word nie.

“Terwyl Ehrenreich ook by vorige stakings in die landboubedryf betrokke was, wat tot geweld gelei het en waardeur boere geweldige skade gely het, is die TLU SA van mening dat uitsprake soos hierdie ook neerkom op aanhitsing tot geweld teen boere en hul eiendom en dat die saak gevolglik volledig ondersoek moet word ten einde vervolging te kan instel,” het Van de Graaf in sy beëdigde verklaring aan die Polisie gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-2.0%
Rand - Pond
19.39
+0.3%
Rand - Euro
17.36
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,643.40
-0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot