AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nóg ’n saak oor Tina by OB – DA

’n Versoek om Minister Tina Joemat-Pettersson se optrede tydens die plaaswerkerstakings te ondersoek, is aan die OB gestuur.

Binne die bepalinge van die Wet op Uitvoerende Etiek van 1998 het die Demokratiese Alliansie (DA) die Openbare Beskermer (OB) versoek om me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, se optrede tydens die plaaswerkerstakings te ondersoek. Die party meen dat die minister geweld goedgekeur het en dat sy onverantwoordelike openbare beloftes gemaak het.
 
Een van die eerste oortredinge waarna die party verwys, is die minister se gelukwense aan werkers met hul “sukses” met onwettige stakings, wat binne die konteks van beskadiging van eiendom en bewerings van intimidasie plaasgevind het.

“Die aanmoediging om geweld as ’n metode van hantering van arbeidsgeskille te gebruik, is ’n ooglopende skending van die uitvoerende etiek,” lui ’n verklaring.
 
Terugtrek van sake
Die minister se opmerkings dat “ons met die Nasionale Vervolgingsgesag en die Minister van Polisie sal praat om te verseker alle sake van intimidasie en openbare geweld word teruggetrek” is die fokus van die tweede oortreding wat na die OB verwys is. Die party sê dié stelling stel ’n gevaarlike presedent daar, wat toy onstabiliteit kan lei.
 
Verder is die party ontevrede dat die minister nie mnr. Tony Ehrenreich, streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, se opmerkings van ’n Marikana wat wag om in die Wes-Kaap te gebeur, veroordeel het nie. Die derde klag teen die minister is dat sy “ver” buite haar protefeulje se verantwoordelikheid opgetree het deur stakers te belowe dat ’n ooreenkoms oor ’n nuwe minimum loon teen 4 Desember 2012 afgehandel sal wees.
 
“Die minister het in stryd met die integriteit van haar kantoor opgetree deur groter verwagtinge te skep met hierdie valse belofte, en sy het die moontlike gevolge wat daaruit kon vloei, verontagsaam,” lui die verklaring.
 
Me. Annette Steyn, die DA se woordvoerder oor landbousake, sê sy sal sodra die Parlement volgende jaar weer geopen het, ’n mosie ter tafel lê dat die minister afgedank word.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot