AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nóg ’n terugslag tref volstruisbedryf

In ’n reuse-terugslag vir die volstruisbedryf is 650 volstruise in die Oos-Kaap met die H5N2-virus gediagnoseer.

In ’n reuse-terugslag vir die volstruisbedryf is 650 volstruise in die Oos-Kaap met die H5N2-virus gediagnoseer.


Luidens ‘n berig in Volksblad is 400 van mnr. Kent Krige, die eienaar van Teasdale naby Klipplaat, se volstruise en hul kuikens Dinsdag (1 November 2011) in die slagplaas op Oudtshoorn van kant gemaak.


Die laaste 250 voëls word vandag (2 November 2011) van kant gemaak. “Ek het gelukkig nog skape en bokke oor. My volstruisboerdery is egter heeltemal tot niet. Ek sal van voor af moet begin. Dit was ’n groot skok om te hoor ek is my volstruise kwyt,” aldus Krige.


Krige se grootste vrees is dat hy van sy werkers sal moet afdank. Van die werkers se kontrakte verstryk binnekort, en hy is nie seker of hy dit sal kan hernu nie.


Twee weke

Dr. Malcolm Macfarlane, staatsveearts vir die Willowmore- en Baviaans-omgewing, sê die besluit om Krige se voëls almal van kant te maak, is op nasionale vlak geneem.


Hulle het reeds twee weke gelede vermoed dat dié virus onder Krige se voëls voorkom, maar hulle kon nie optree voordat hulle nie finale toetsuitslae gehad het nie.


Macfarlane sê die nasionale uitvoer van volstruisvleis sal gestaak word tot volledige toetse bevestig dat die virus nie versprei het nie. Die uitvoer van volstruisprodukte sal in Januarie hersien word. “Gelukkig is die virus net op een spesifieke plaas gevind,” het hy gister gesê.


Die Klein-Karoo het sedert April vanjaar reeds sowat 33 000 volstruise weens die virus verloor, en groot hoop het bestaan dat vleisuitvoer buite die Klein-Karoo teen Oktober of November vanjaar hervat sou kon word.


Bron: Volksblad


2 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.57
+1.5%
Silwer
21.05
+1.7%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot