AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nóg reën en voer nodig in Noordwes

Weens die langdurige droogte het boere in Noordwes opvolgreën en veevoer nodig voordat die winter aanbreek.

Ondanks milde reën is daar steeds boere in Noordwes wat voer vir hul diere nodig het.

Mnr. Naudé Pienaar, adjunk uitvoerende hoof van Agri NW, sê daar is nog baie min herstel in dele met baie skade weens langdurige droogte, soos Tosca en Jakkalskop. “Die plantbedekking is ongelukkig so min en swak dat die herstel baie lank gaan vat.”

Die organisasie kry steeds versoeke vir hulp deur sy Facebook-blad Noordwes-droogtehulp.

Pienaar sê die hele provinsie het goeie opvolgreën nodig. “Die meeste mielies in die saaigebiede kom ook nou in die saad en het nou baie water nodig.”

Mnr. Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri NW, sê baie graanprodusente het oorlaatskuld uit die vorige swak reënseisoene. “Kuddegroottes het met 50% tot 70% verklein weens verpligte verkopings teen swak markpryse. Hierdie kapitaal uit verkope is reeds grootliks vir die eie aankoop van voer vir oorblywende diere gebruik. Produsente is in die algemeen in ’n swak geldelike posisie en dit sal etlike jare duur voordat hul weer in dieselfde posisie soos voor die droogte sal wees, mits ons goeie opvolgende reënseisoene beleef.”  

Pienaar sê teeldiere wat wel behou kon word, is in die meeste gevalle nog in ’n swak toestand en het nou goeie voeding nodig om reserwes op te bou vir die winter wat kom. “In hierdie stadium is die vooruitsigte vir ’n normale winter beter as ’n maand gelede, máár as ons nie vinnig goeie opvolgreën kry nie, lê daar vir ons ’n moeilike winter voor.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot