AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nóg reën nodig in sentrale SA en weste

Met goeie reëns wat wyd oor die sentrale binneland aangeteken is, het boere in sekere dele nóg reën nodig.

Goeie reëns is volgens verskeie voorspellings die volgende paar dae oor die sentrale dele van die binneland moontlik. Mnr. Johan van den Berg, klimatoloog by Santam Agri, sê tussen 20mm en 50mm kan oor groot dele val.
 
Van den Berg sê hoewel reën reeds in die westelike dele van die land voorgekom het, is nog baie reën nodig om grondvog aan te vul. “’n Boer van Setlagole, in Noordwes, vertel my hy het sowat 20mm reën gehad, en kan dus plant, maar vir daai mielies om te oorleef, is heelwat meer reën nodig.”
 
Dít volg na boere in Noordwes en die Noord-Kaap en dele van die Vrystaat die afgelope paar maande onder droogte gebuk gegaan het en grondvog op baie lae vlakke is. Volgens Van den Berg kan boere in die westelike en sentrale dele vir nog sowat twee weke mielies plant. Daarná is die optimale planttyd vir mielies verby, maar sonneblomme kan nog geplant word.

Hael
Die haelstorms wat sedert die begin van die reëntyd voorkom, is volgens Van den Berg nie buitengewoon nie. “Elke jaar wanneer die reëntyd begin, kom haelbuie maklik en gereeld voor.”
 
Volgens Van Den Berg is die intensiteit van die storms en die grootte van die hael wel buitengewoon. Hael so groot soos gholfballe en perskes het sedert begin verlede maand reeds in Gauteng voorgekom, terwyl hael wat na bewering ook so groot soos gholfballe was, die afgelope naweek in Limpopo geval het.
 
Haelstorms het ook al in dele van Mpumalanga, die Vrystaat en KwaZulu-Natal voorgekom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.4%
Rand - Pond
19.12
+1.1%
Rand - Euro
17.29
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,627.70
-0.1%
Silwer
18.20
-1.1%
Palladium
2,080.34
+0.2%
Platinum
847.14
-0.8%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,618
-1.7%
Alle aandele
62,948
-1.7%
Hulpbronne 10
56,590
-0.7%
Industriële 25
77,608
-2.1%
Finansiële 15
13,966
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot