AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Nog sprinkaanswerms in die Wes-Kaap aangemeld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO: CHARNÉ KEMP
FOTO: CHARNÉ KEMP
Sprinkaanswerms is einde September by Beaufort-Wes en Murraysburg in die Sentraal-Karoo, asook by Kliprand in die Weskus aangemeld.

Volgens die Wes-Kaapse departement van landbou is die swerms by Beaufort-Wes nog klein en onder beheer. Distriksprinkaanbeamptes sal voortgaan om dié gebied te monitor.

Swerms is ook by Murraysburg by die Oos-Kaapse grens aangemeld en word deur die distriksprinkaanbeampte gemonitor.

Verder is twee klein swerms by Kliprand aangemeld. Volgens die departement is swerms ook naby die Noord-Kaapse grens opgemerk.

Dr. Gerhard Verdoorn het reeds in Augustus aan Landbou.com gesê aangesien die Kalahari, die Karoo en gedeeltes van die Oos- en Wes-Kaap vanjaar goeie reën gedurende die somer, herfs en winter gehad het, is grondvog in die endemiese uitbrekingsgebied in die Karoo baie hoog. Dit kan bydra tot vroeë uitbrekings van bruinsprinkane.

Bruinsprinkaanswerms is ook onlangs in die Noord- en Oos-Kaap aangemeld.

Die publiek word versoek om die departement te help deur swerms so gou moontlik aan te meld. Die kontakbesonderhede vir die Wes-Kaap is hier beskikbaar.

Uitbrekings kan ook by die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se sprinkaankantoor op De Aar by 053 631 3122 of 053 631 3261, of die kantoor op Upington by 083 326 7773 aangemeld word. Swerms kan ook aangemeld word per WhatsApp by CropLife SA by 082 446 8946. Dit sal dan by die departement aangemeld word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot