AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nog toegewings op dieseltaks gevra

Agri SA het mnr. Trevor Manuel, Minister van Finansies, gevra om in die komende boekjaar 'n verdere korting op die dieselprys vir landbou te oorweeg.

Mnr. Johan Pienaar, direkteur ekonomie en handel, het op die kongres gesê daar is versoek dat die totale belasting (81 c/l) as grondslag vir terugbetalings oorweeg word in die lig van die sukses met die huidige terugbetalingstelsel. Brandstofbelasting en padongelukkefondsbydraes beloop gesamentlik 99,5 c/l terwyl boere tans vir 'n terugbetaling van 44,1 c/l kwalifiseer.

Hy sê mnr. Manuel is verlede jaar gevra om 'n verhoging van die terugbetalingsvlak te oorweeg. As motivering is veral gewys op pres. Thabo Mbeki se gunstige uitlatings oor die landbou as groeisektor en die noodsaaklikheid om insetkoste te verlaag.

Hy sê mnr. Manuel het aangedui dat hy voorbehoude het of die huidige stelsel gaan werk en dat hy daarom eers in die 2004-begrotingsjaar 'n verhoging sal oorweeg. Die doeltreffendheid van die stelsel is in Augustus met 'n interdepartementele komitee bespreek en die Tesourie sowel as SA Inkomstediens het aangedui dat hulle tevrede is met die stelsel.

Mnr. Pienaar sê dit is baie belangrik dat die stelsel nie misbruik word nie. "Die boodskap van die minister is duidelik: 'u sal die stelsel moet koester of verloor.' Daar word tans bykans R40 miljoen per maand uitbetaal en die leeue-aandeel gaan na die landbou."

Mnr. Manuel het in 2000, toe hy tot 'n dieselterugbetalingstelsel ingestem het, dit onderhewig gestel aan die ontwikkeling van 'n administrasiebedeling wat die risiko van bedrog tot die minimum sal beperk en terselftertyd bekostigbaar sal wees.

25 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-1.3%
Rand - Pond
20.07
+0.8%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,707.34
-1.1%
Silwer
20.21
-4.1%
Palladium
2,224.00
-4.2%
Platinum
909.50
-2.6%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,173
-1.1%
Alle aandele
65,583
-1.1%
Hulpbronne 10
63,659
-1.4%
Industriële 25
79,188
-1.1%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot