AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9050
-42,00
CORN
04 Okt
-
4878
-82,00
SOYA
04 Okt
-
9285
-80,00
SUNS
04 Okt
-
10182,8
2,80
WEAT
04 Okt
-
7200
1,00
WMAZ
04 Okt
-
4595
-68,00
YMAZ
04 Okt
-
4853,8
-76,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Noordwes: Net ligte reën verwag

Terwyl die noordelike provinsies sonskyn te wagte is, is daar ’n kans van 30% op reën in Noordwes en die Vrystaat.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel vir die komende week minder reën en meer sonskyn in die noordelike provinsies, terwyl Noordwes en die Vrystaat nog ligte reën kan verwag.

Die tropiese laagdrukstelsel, wat verlede week en oor die naweek swaar reën in die noordelike en sentrale dele veroorsaak het, beweeg vandag van Botswana na Namibië. 

Daar is aan die begin van die week steeds 'n kans van 30% op ligte reën oor Noordwes, die Vrystaat, Gauteng en Mpumalanga. Die donderbuie en reën skuif van Dinsdag af weswaarts.   

Ligte reën in Noordwes
Voorspellings vir die einde van die week dui ook op 'n reënkans van 30% in die weste, veral oor Noordwes en die Vrystaat, maar boere moet nog nie opgewonde raak nie. Noordwes het die afgelope twee jaar erge droogtetoestande beleef en boere het groot verliese gely. 

“Ons het verlede week en oor die naweek die meeste reën gehad,” sê me. Venetia Phakula, weervoorspeller van die SA Weerdiens, “maar as dié buie nie verligting vir die boere in Noordwes gebring het nie, sal die komende week se reën ook nie genoeg wees om 'n beduidende verskil te maak nie".

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.3%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,707.29
+0.4%
Silwer
20.81
+0.5%
Palladium
2,257.97
+1.5%
Platinum
908.03
+0.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,093
+2.2%
Alle aandele
65,585
+2.1%
Hulpbronne 10
63,117
+2.4%
Industriële 25
79,324
+2.3%
Finansiële 15
14,015
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my hooi vurk
Enige in my soort uniek skamerig hardwerkend dink darm ekt redelike goeie maniere. ag leer my net ken. Ek sal jou hand vashou as ons in die straat stap darm
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot