AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10004,4
-111,60
CORN
20 Mrt
-
4570
-39,00
SOYA
20 Mrt
-
8525
-83,00
SUNS
20 Mrt
-
9405
-233,00
WEAT
20 Mrt
-
6610
-29,00
WMAZ
20 Mrt
-
4040
-23,00
YMAZ
20 Mrt
-
4209
8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Noordwes vra ramphulp oor brande

Noordwes vra ramphulp nadat brande ook in dié provinsie groot skade aangerig het, sê Agri NW.

Noordwes is tans in die proses om vir ramphulp aansoek te doen nadat brande ook in dié provinsie groot skade aangerig het, sê Agri NW.


Mnr. Boeta du Toit, hoofbestuurder, sê sowat 100 000 ha het reeds in die slag gebly. “Die afgelope naweek het sowat 24 000 ha op ‘n plaas in die Molopo-gebied afgebrand, terwyl sowat 40 000 ha in die Skuinsdrif-omgewing in die Groot Marico-distrik in die slag gebly het,” vertel hy.


‘n Opname word gedoen om te bepaal hoeveel skade die brande aangerig het, aangesien brande sedert die naweek van Delareyville af tot by Schweizer-Reneke en Deneysville voorkom. Volgens Du Toit het geweldige brande ook in die Ottosdal-omgewing skade aangerig.


Weerlig

Volgens Du Toit word baie van die brande deur weerlig veroorsaak. Daar word vermoed dat brandstigting ook in verskeie dele voorgekom het, veral in die Ventersdorp-omgewing.


Baie van die brande woed steeds voort, en Du Toit sê hy hoop dit sal binnekort onder beheer gebring kan word. Sowat 30 000 ha het tydens ‘n brand vroeër vanjaar in die Vryburg-omgewing in die slag gebly.


Noord-Kaap brand ook

Intussen sê brandbeheerbeamptes van Agri Noord-Kaap dele van dié provinsie het ook die afgelope paar dae onder veldbrande deurgeloop. Mnr. Kobus Gouws van die Ghaabse Berg-distrik sê ‘n brand het by Barkly-Wes voorgekom, maar dit is gelukkig geblus.


Die omgewing het tydens ‘n vroeëre brand reeds 20 000 ha verloor. Gouws sê geen lewensverlies is aangeteken tydens dié brande nie, maar vyf beeste, twee perde, en 25 bokke en skape het in die slag gebly, asook verskeie voertuie.


Mnr. Jeremy Bezuidenhout van Kuruman sê ‘n groot brand het verlede week ernstige skade in die Boshof-omgewing aangerig. Die brand het na verwagting duisende hektare verwoes nadat dit vir sowat vyf dae gewoed het voordat dit geblus kon word. Drie ander brande het ook oor die naweek voorgekom, maar dié kon vinnig onder beheer gebring word.


12 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.53
-0.6%
Rand - Pond
22.59
-1.0%
Rand - Euro
19.75
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.36
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Platinum
971.12
+0.3%
Palladium
1,405.20
-0.5%
Goud
1,987.01
-0.1%
Silwer
22.53
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
67,841
+1.3%
Alle aandele
73,289
+1.1%
Hulpbronne 10
65,019
+3.4%
Industriële 25
98,287
+1.3%
Finansiële 15
14,851
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Versigtiger
Is n buite mens, lief vir die berge en dale. Hou van plekke ontdek en te ervaar. Maar geniet ook n huislike omgewing.
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot