AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Noupoort se windplaas reg om te laat waai

Die windplaas by Noupoort begin sy windturbines toets om in Julie elektrisiteit vir kommersiële gebruik te lewer.

Die ontwikkeling van die Noupoort-windplaasprojek in die Noord-Kaap het ’n toetsfase betree met die oog op die lewering van elektrisiteit op ’n kommersiële grondslag in Julie vanjaar.

Dié projek van R1,9 miljard is die eerste windplaas in die derde ronde van die program vir hernieude energie in dié provinsie wat bykans gereed is vir sy bydrae tot die nasionale kragnetwerk.

Die projek se 35 windturbines is reeds opgerig en dit is met die Eskom-netwerk verbind. “Van die mylpale wat die konstruksiespan die afgelope tyd behaal het, is die verbinding van die substasie met die kragnetwerk, die inbedryfstelling van die eerste turbines ’n paar weke gelede en nou die afhandeling van die turbine-installasie,” sê me. Martina Flanagan, projekbestuurder van die Noupoort-windplaas.

Die konstruksie van die infrastruktuur vorder goed met onder meer die vervoer van die onderskeie komponente wat nou alles op die bouperseel afgelewer is. Dit het die afgelope vyf maande altesaam 315 abnormale vragte oor meer as 200 000 km vanaf Port Ngqura, noordoos van Port Elizabeth, en van Atlantis in die Wes-Kaap beteken.

Die konstruksie van die Siemens-windturbines wat 100 m hoog op die torings aangebring is, duur ’n dag lank onder gunstige weersomstandighede. Met elk van 'n turbine se drie lemme sowat 53 m lank, kan die windturbine altesaam 154 m die lug in toring as die boonste van die lemme in die vertikale posisie is. Die swaarste komponent van 82,5 ton is die gondel wat die kragopwek-eenheid en die ratkas van die turbine bevat.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.01
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.99
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,164.75
-0.1%
Platinum
866.26
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot