AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nujoma se belofte sus Nam-boere nie

Namibië se boere is onrustig oor grondhervorming ondanks pres. Sam Njoma se versekering dat daar plek vir die wit boere in die land is.

Mnr. Jan de Wet, voorsitter van die Namibiese Landbou-unie (NLU), sê hy glo as voorkomend opgetree word, bestaan daar nie nou 'n werklike gevaar van grondonteiening, selfs binne die grense van die wet, nie.

Mnr. Njoma het gesê daar is plek vir wit boere in die land, maar hulle moet daarvan kennis neem dat grondhervorming te stadig gaan en dat landbougrond te duur is.

Mnr. De Wet sê die president het boere gewaarsku en sy organisasie het nou die geleentheid om sy siening oor verdere ontwikkeling en grondhervorming te gee.

"Ons kyk nou wat ons kan doen, maar dit is belangrik dat ons bewys dat grondpryse tans wel die markwaarde van die grond is. Tot dusver word meer grond aangebied as wat die regering kan koop.

"Bewerings dat 'n klein persentasie van die boere 'n groot gedeelte van die grond besit, is op verkeerde gegewens gegrond. Die aktekantoor is agter met die registrasie van transaksies. Ons probeer die regte inligting kry. Dit is uiters belangrik dat die regte inligting beskikbaar kom," sê mnr. De Wet.

Selfs die inligting oor die 192 plase wat aan buitelanders sou behoort en eerste vir onteiening geoormerk is, is skynbaar verkeerd.

Mnr. De Wet sê dit lyk asof baie van die plase intussen van eienaar verwissel het en dat dit baie moeilik is om te sê wie die nuwe eienaars van die plase is.

"Ons wil probeer om saam met die regering die jongste en korrekte inligting oor grondtransaksies te bekom sodat dit vir almal geloofwaardig kan wees en deurdagte besluite geneem en alle twyfel daaroor uit die weg geruim kan word," sê hy.

Daarby doen die NLU nou 'n studie om te bepaal waar grondhervorming elders in die wêreld geslaag het. Dit lyk asof daar drie voorvereistes vir welslae is, naamlik die keuring van mense wat op die grond geplaas word, dat hulle volle eienaarskap moet kry en dat hulle opgelei en hul vordering gemonitor word. Mense wat misluk, moet plek maak vir ander wat kan en wil boer.

Mnr. De Wet sê dit is duidelik dat plakkers nie voor die voet uit stede en dorpe gevat en op plase gesit kan word nie.

Hy glo ook die NLU het dit by die regering tuisgebring dat grond 'n waardevolle en skaars hulpbron is en dat dit tydens grondhervorming so gehanteer moet word dat dit nie vernietig word nie.

8 Oktober

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot