AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Nuwe baadjie vir Kaapse Vroueforum

Die Kaapse Vroueforum, ’n erkende instansie wat opleiding en ontwikkelingsdienste in die landboubedryf bied, trek op 1 Julie amptelik ’n nuwe baadjie aan.

Die Kaapse Vroueforum, ’n erkende instansie wat opleiding en ontwikkelingsdienste in die landboubedryf bied, trek op 1 Julie amptelik ’n nuwe baadjie aan.


Die Kaapse Vroueforum, wat in die laat tagtigerjare gestig is, word na ’n nuwe entiteit, Philani Training and Development Solutions NPC, oorgedra. Die forum sal voortgaan met sy aktiwiteit en dienste aan kliënte en leerders aan wie hy tot dusver dienste gelewer het.


Uitbreiding

Die Vroueforum het aanvanklik net op die sagtevrugbedryf gefokus. Volgens mev. Estelle Engelbrecht, uitvoerende direkteur van Philani Training and Development Solution NPC, werk die Kaapse Vroueforum egter al vir etlike jare nie net in die Wes-Kaap en net met vroue nie.


Die forum lewer nou ook dienste aan ander sektore, soos die sekondêre landbou, gesondheid, voedselverwerkingsaanlegte en verskeie klein handelsbedrywe.


Fokus op gesondheid en welsyn

Volgens ’n verklaring is Philani Training and Development Solutions NPC se primêre fokus op die gesondheid van gemeenskappe, gesondheid en veiligheid in die werkplek en die welsyn van alle persone.


Ander programme wat aangebied word, sluit in sakebeginsels, lewensvaardighede, kleuterskoolonderwys en sekere dienste, soos oudits volgens wetgewing, opleidingsbeplanning en werkplekvaardigheidsplanne.


’n Ander funksie wat spesifiek aandag sal geniet, is mentorskap vir gesondheidswerkers op plase met die samewerking van die departement van gesondheid in die Wes-Kaap.


13 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,795.61
-0.2%
Silwer
23.02
-0.6%
Palladium
1,916.37
+0.9%
Platinum
1,027.67
+0.8%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,274
+1.5%
Alle aandele
75,414
+1.5%
Hulpbronne 10
75,216
+1.6%
Industriële 25
92,485
+1.0%
Finansiële 15
15,832
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Flambojante Groen oog boerenooi
Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n prioriteit, goedversorg, hou van lag, soms n malkop maar kan ook ernstig...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot