AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe bier-reus moet plaaslike gars koop

Anheuser-Busch InBev en SABMiller moet aan sekere voorwaardes voldoen wat deur die Mededingingstribunaal neergelê is.

Die saamgesmelte entiteit, Anheuser-Busch InBev en SABMiller, sal voortgaan om die SAB se beleid en praktyke om plaaslike bier en sider te maksimaliseer én plaaslike insette in die produksie van dié drank te gebruik.

Dit is een van die voorwaardes waaronder die Mededingingstribunaal die samesmelting van die twee brouers goedgekeur het. Die plaaslike garsbedryf het gevrees dat die transaksie ’n slag vir die opkomende garsbedryf kan wees, siende dat talle opkomende boere geheel en al van dié gewas afhanklik is. SAB is tans die enigste aankoper van moutgars in Suid-Afrika. Die plaaslike moutgarsbedryf het verlede jaar meer as 300 000 ton gars opgelewer.

Volgens die voorwaardes sal die saamgesmelte entiteit SABMiller se bestaande mondelinge en skriftelike ooreenkomste met verskaffers moet eerbiedig. Verder sal die entiteit nie nuwe eksklusiewe ooreenkomste ten gunste van die saamgesmelte entiteit met die verskaffers van rou materiaal, insluitende opkomende- en kommersiële boere, sluit nie. Dit beteken dat hierdie verskaffers nie verbied mag word om ook gars aan mikro-brouers te lewer nie.

Om die bevordering van mikro-brouerye in die land te verseker, het die tribunaal bygevoeg dat die entiteit moet voortgaan om hops te verskaf aan die mikro-brouers wat deur SABMiller daarvan voorsien is. Dit moet op dieselfde terme en voorwaardes soos ooreengekom met SABMiller geskied of op redelike kommersiële terme. Hierdie voorwaarde sal ook ewigdurend wees.

Verder sal die verskaffing van ander insette, wat SABMiller tans aan mikro-brouers verskaf, vir ’n tydperk van vyf jaar op dieselfde terme en voorwaardes of redelike kommersiële terme moet voortgaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot