AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

'Nuwe denkraamwerk nodig'

Met 'n doeltreffende globale besigheidsmodel en 'n strategie wat op die uitruil van kennis gegrond is, sal die Suid-Afrikaanse volstruisbedryf 'n blink toekoms hê, sê prof. Marius Leibold, professor in strategiese internasionale bestuur aan die Universiteit van Stellenbosch.

Hy het op die volstruiskonferensie in Oudtshoorn gesê die bedryf moet sy manier van dink dramaties verander en sy vermoëns opknap. Volgens hom is dit dwaas om vir die staat te wag om dié sektor by te staan. Die bedryf moet eerder die inisiatief neem en sy eie toekoms skep.

Prof. Leibold sê om internasionaal mededingend te wees, moet daar dinamiese leierskap in die bedryf wees wat die belanghebbendes op 'n gemeenskaplike visie kan laat fokus en mededingende bedryfsvermoëns kan bou.

Betrokkenes in die bedryf moet leer wanneer en hoe om met mekaar mee te ding en wanneer en hoe om met mekaar saam te werk. Die waardeketting van die bedryf moet versterk word deur markgedrewe vernuwing, integrering van stelsels en globale alliansievorming.

'n Noodsaaklike beginpunt vir die bedryf is om vertroue binne die bedryf en 'n gunstige beeld na buite te skep.

Volgens prof. Leibold het internasionale mededinging in die meeste bedrywe aansienlik verander. Mededinging is nie meer tussen maatskappy nie, maar tussen waardekettings en waardestelsels. Die era van fokus op produksie en die uitvoer van bedryfsitems is verby - die fokus is nou op die globale bemarking van handelsnaamprodukte.

'n Vasklouing aan die welslae van die verlede kan die saadjie van mislukking wees, sê prof. Leibold.

Hy sê die Suid-Afrikaanse volstruisbedryf was histories nooit afgesonder nie, maar globalisering het veroorsaak dat die werklike mededingers van volstruisondernemings nou buite die land is. Dié mededing sal in die toekoms net sterker word.

Volgens hom is van die bedryf se grootste probleme dat fragmentering in die meeste sektore van sy waardeketting voorkom en dat hy gevoelig is vir verandering in smaak, mode, gesondheid en globale handelsgroeperinge.

1 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot