AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe DG van Landbou maak huis skoon

“Iemand het drooggemaak en ons gaan dit nou moet regmaak.”

’n Paar besluite wat in die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye geneem is maak glad nie vir die nuwe direkteur generaal van Landbou, mnr. Mike Mlengana, sin nie. Hy het ook reeds swaarde gekruis met sy kollegas in die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, want, sê Mlengana, die fokus van die mense wat by dié twee departemente werk was vir te lank op die staat en hoe hul werksaamhede hulself en hul kollegas kon bevoordeel.

“Dit moet nou end kry,” het hy aan boere by die onlangse Agri Limpopo-kongres by Weesgerus in Modimolle gesê. “Die Departement van Landbou kan nie aanhou om te funksioneer met mense wat geen kennis van die landbou of begrip vir boere en hul behoeftes het nie,” sê hy.

Mlengana, die voormalige voorsitter van Afasa (African Farmers’ Association of South Africa), is in Junie deur Landbouminister, mnr. Senzeni Zokwana, as DG aangestel. “My opdrag van minister Zokwana en adjunkminister Beki Cele, is om op drie sleutelareas te fokus: voedselsekuriteit, werksepping en die landbou se bydrae tot die bruto binnelandse produk.”

Hy erken egter dat die departement eers sy huis in orde gaan moet kry. “Ek het onlangs besef ons het die verkeerde mense in ons diens. Daar is gekwalifiseerde verpleegsters wat niks van die landbou af weet nie, maar in ons departement werk omdat hulle iemand daar ken.”

Mlengana sê hy het ’n private maatskappy aangestel om die departement se personeel een vir een te evalueer en aanbevelings te maak. “Ek probeer om seker te maak niemand word net afgedank nie, maar ek soek vir die verpleegsters werk by die Departement van Gesondheid. Ek kort die regte mense, ander sal ek mos faal!”

Mlengana sê baie van die sektor se uitdagings kan opgelos word deur beter beheer toe te pas oor in- en uitvoere. Landbouprodukte behoort na sy mening omtrent 50% van Suid-Afrika se uitvoere te verteenwoordig. Hy werk nou saam met die Departement van Handel en Nywerheid om marktoegang vir Suid-Afrikaanse produkte te beding. Hy waarsku ook dat Suid-Afrika nie goedkoop landbouprodukte moet invoer ten koste van plaaslike produsente nie.

“Ons kan nie sê ons moet werk skep en terselfdertyd ruïneer ons werksgeleenthede met goedkoop invoere nie.” Hy het ook ’n beroep op boere gedoen om eenheid in die landbousektor na te streef. “Die weer en siekte-uitbrekings raak boere nie in afsondering nie, hoekom wil ons hierdie uitdagings in afsondering aanpak?”

Mlengana sê hy is saam met boere bekommerd oor grondplafonne wat deur die Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling voorgestel is. Hy meen ook dié departement het grond uitgedeel sonder om te weet waarvoor die grond geskik is en wat die uitdagings en beperkings op die grond is.

Hy het ook na die huidige politieke storm rondom die kop van die Minister van Finansies, mnr. Pravin Gordhan, verwys en boere gevra om vir Suid-Afrika te bid. “Moenie weghardloop nie. Selfs met al ons uitdagings sal die mense in Sirië enigiets wil gee om met julle plekke te ruil. Suid-Afrika se probleme is klein. Ons kan dit regmaak.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot