AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe DG vra: ‘Wat het voor ’94 gewerk?’

Die Regering moet die landboupraktyke wat voor 1994 suksesvol was weer vir implementering oorweeg, sê mnr. Langa Zita.

Die Regering moet die landboupraktyke wat voor 1994 suksesvol was weer vir implementering oorweeg, sê mnr. Langa Zita, nuwe direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Hy is pas in dié posisie aangestel.


Luidens ‘n berig in Beeld (7 September) het Zita gister tydens ‘n Parlementêre sessie saam met me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, gesê 16 jaar ná die koms van demokrasie is dit tyd om te kyk na wat vroeër vir die landbousektor dienstig was.


“Kommersiële landbou in dié land het ‘n bepaalde geskiedenis en agtergrond wat ons nie kan ignoreer nie. Landbouers is in die verlede byvoorbeeld deur regeringsubsidies gesteun. Dis nou die tyd om te gaan kyk wat het gewerk en om te verseker dit word teruggebring. Dis nie ‘n ideologiese kwessie nie, maar eerder historiese feite,” verduidelik Zita.


“Kommersiële landbou werk”

Volgens Zita moet kommersiële landbou versterk word. “My vernaamste doelwit in dié pos is te verseker dat dít wat in landbou werk, gesteun word. Kommersiële landbou, in ag genome al sy uitdagings, wérk. Dit verseker voedselsekerheid.”


Intussen het Joemat-Pettersson opgemerk dat maniere gekry moet word om boere met goedkoop langtermynlenings by te staan. Sy is ook bekommerd oor  die departement se navorsingsvermoëns. Sy sê landboukolleges word heropen en het ‘n ooreenkoms met die Departement van Openbare Werke aangegaan oor ‘n perseel vir ‘n navorsingseenheid.


“Musiek op ons ore”

Intussen sê dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, Zita se opmerkings oor kommersiële landbou is “musiek op ons ore. Hy gee eintlik verstommende erkenning aan kommersiële landbou wat ‘n vars bries is onder amptenare.”


Hy sê die organisasie is dankbaar vir die nugterheid wat met die opmerkings aan die dag gelê word, want daar was sekere kriteria wat voor 1994 in plek was wat niks met apartheid te doen gehad het nie. “Baie voor-’94 werkswyses kan toegepas word.”


“Ons dink daar kan iets hiervan kom. Ons is al vir amper ‘n jaar in gesprek met die minister oor moontlikhede soos staat ondersteunde projekte. Ons hoop hulle gaan die Land Bank ook hierby betrek,” sê De Jager.


7 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot