AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe fabriek vir diere-entstof

Suid-Afrika sal binnekort weer op die spoor wees met die vervaardiging van entstof vir bek-en-klouseer.

Die Tesourie het R200 miljoen bewillig vir ’n nuwe entstoffabriek wat na verwagting teen 2015 ten volle in werking sal wees, sê dr. Livio Heath van die LNR se program vir oorgrens-dieresiektes.

Dit sal die vermoë hê om genoeg dosisse entstof per jaar vir bek-en-klouseer te vervaardig om in die nasionale behoefte te voorsien.

Sowat R30 miljoen is reeds bestee om die vermoë op die vereiste vlak te kry. Een van die belangrikste dele daarvan is personeelopleiding. Die bestaande geboue sal benut word vir navorsing en diagnostiek.

Bek-en-klouseer-virus
Navorsing oor die manipulering van die bek-en-klouseer-virus word reeds gedoen met die oog daarop om ’n stabieler entstof vir beter beskerming teen die siekte te ontwikkel vir grootskaalse produksie, sê Heath.

Hy meen die nuwe gerief is strategies (amper meer as ekonomies) van groot belang omdat dit die land weer in beheer van sy eie entstofproduksie en -gehalte sal plaas.

“Dit word wel vergesel van ’n kommersiële sakeplan en sal nie ’n bodemlose put vir belastinggeld wees nie. Afrika sal nooit vry wees van bek-en-klouseer nie en daar word verwag dat die fabriek kommersieel winsgewend sal wees.”

Binnelandse vraag
Die aanleg sal alle bloed-entstowwe vervaardig. Daar sal reeds in die tweede helfte van 2013 begin word met aanvanklik beperkte vervaardiging om in minstens ’n deel van die binnelandse vraag te voorsien.

Die LNR het die vervaardiging van enstof vir bek-en-klouseer in 2005 beëindig weens tegniese probleme en onvoldoende infrastuktuur.

Sedertdien word die entstof van Botswana se entstofinstituut gekoop teen ’n koste van tot sowat R8 miljoen per jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-1.0%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,716.86
-0.6%
Silwer
20.67
-1.9%
Palladium
2,258.50
-2.8%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot