AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe finansiële beampte vir Die Kooperasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kooperasie
Die Kooperasie
Die Kooperasie het onlangs ’n nuwe hoof- finansiële beampte aangestel.

Mnr. Rikus Vorster staan van 7 Maart af die pos as hoof- finansiële beampte by Die Kooperasie vol. Luidens ’n verklaring sê die maatskappy Vorster se pligte sal spesifiek konsentreer op die handhaaf van verhoudings met finansiële en ekonomiese belanghebbendes.

Hy het sy professionele opleiding by Deloitte voltooi en het al gedien as hoof- finansiële beampte van Deloitte Wes-Afrika en mededirekteur van Deloitte Africa Finance.

Vorster se vorige ervaring is in ooreenstemming met Die Kooperasie se langtermynstrategie, sowel as die doelwit om sy toekomstige potensiaal te verwesenlik met geskikte finansiële vennote. Vorster is ’n ervare geoktrooieerde rekenmeester. Hy was finansiële direkteur van G4S in Botswana voordat hy by DigiBlu as finansiële hoof aangesluit het.

Die Kooperasie is ’n landboukoöperasie met sy hoofkantoor op Humansdorp in die Oos-Kaap. Dit is in 1944 gestig. Dit bied ondersteuning aan alle boerderybedrywe, insluitend suiwel, sitrus, sagtevrugte, vee en graan. Die groep het 34 handelstakke en 17 depots.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,718.01
-0.5%
Silwer
20.77
-1.4%
Palladium
2,305.48
-0.7%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,839
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot