AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4869
-11,00
SOYA
05 Okt
-
9100
-40,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7207
38,00
WMAZ
05 Okt
-
4948
32,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe Fortuner: Ystervuis in fluweel

As jy vir ‘n toetsrit in die nuwe Fortuner gaan, moet jy dalk maar sorg dat jou tjekboek in jou gatsak is . . .

Toyota Suid-Afrika Motors  sê sy nuwe Fortuner verteenwoordig in ystervuis in 'n fluweelhandskoen. (Foto hieronder.)

Maar eintlik, sê mnr. Calvyn Hamman, Toyota SA Motors se senior vise-president vir verkope en bemarking, sinspeel dit bloot op die nuweling se veelsydigheid in stedelike gebruik én in die verafgeleë boendoes.

Die Fortuner se oorsprong strek terug na Toyota se Surf-sportnutsvoertuig wat vanaf omstreeks 1984 in beperkte markte beskikbaar was. Die Surf was direk op die Hilux geskoei. In 2005 is die Fortuner as Surf-opvolger in 110 markte bekendgestel. Plaaslik het die Fortuner sedert 2006 die voorkeur-leefstylvoertuig geword.

Die Fortuner deel (steeds) ‘n hele klompie kenmerke met sy Hilux-stalmaat en spog met ‘n slanker ontwerp. Die voorkant lyk aggressief en die algehele voorkoms aantreklik gespierd.

Die bakwerk het skerp, gevormde buitelyne, slanke kopligte en het beskerming onder die romp. Die groot boonste, kwistig verchroomde sierrooster is skuins gemonteer en vou netjies om die projektor-tipe kopligte. Die uitstaande trapesiumvormige voorste buffer en diepversonke misligte beklemtoon die voertuig se breedte.

Dis immers ‘n Toyota!

’n Sterk karakterlyn strek al langs die kante oor die deure heen tussen die uitgeboude voor- en agterkant-wielnisse. Die gordellyn word beklemtoon deur die C-pilaar wat  “opwip” … byna soos by die vroeëre SsangYong Musso’s! En, die beste van alles is dat jy nou maar daarvan mag hou, want dit is immers ‘n Toyota!

In die binneruim met sy vloeiende oppervlakke en vorms word gemak en gerief beklemtoon. Die tweede ry sitplekke verdeel in die verhouding 60/40 en kan vorentoe en agtertoe verstel word, terwyl hulle ook verstelbare rugleunings het. Die derde ry sitplekke is in die verhouding 50/50 verdeel en die rugleunings kan ook verstel word.

Groter laairuimte

Die twee rye kan met net een beweging geberg word om bykomende bagasieruimte te bied: die tweede ry sitplekke kan individueel gekantel en vorentoe wegvou, terwyl die twee helftes van die derde ry sitplekke vir ‘n groter laairuimte geberg kan word.

Die Fortuner deel die Hilux-enjinreeks, naamlik die 2.4 GD (110kW/400Nm), die 2,8 GD (130 kW/420Nm) die 2,7i (122kW/245Nm) en die 4,0 V6 (175kW/376Nm). Toyota span sy handrat en outomatiese sesgang-tranmissietegnologie in om gemak, gerief en brandstofekonomie ‘n verdere hupstoot te gee.

Die pryse strek van R436 400 tot R633 400 wat ‘n waarborg van drie jaar / 100 000 km en ’n diensplan vir vyf jaar/90 000 km insluit.

fortuner-15-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.25
-0.1%
Rand - Euro
17.65
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.51
-0.7%
Silwer
20.70
-1.8%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,424
-0.7%
Alle aandele
65,846
-0.7%
Hulpbronne 10
63,660
-1.4%
Industriële 25
79,730
-0.4%
Finansiële 15
14,020
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot