AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Nuwe geesdrif by wynboere

Nuwe geesdrif word by wynboere bespeur ná die Regering die bedryf as ’n groot bate vir toerisme bestempel het.

Nuwe geesdrif word by wynboere bespeur ná die Regering die bedryf as ’n groot bate vir toerisme bestempel het.


Luidens ’n verklaring sê mnr. André Morgenthal, ’n woordvoerder vir die bedryf, die staat se steun, die feit dat Kaapstad die voorste stad op TripAdvisor (die wêreld se grootste reiswebwerf) is en die insluiting van drie Kaapse restaurante in S. Pellegrino se lys van die top-100 internasionale restaurante vir 2011, is goeie nuus vir plaaslike wynmakerye.


Morgenthal het by die aankondiging van die Best of Wine Tourism Awards gesê: “Boere het weer moed geskep deurdat die nasionale Regering wyntoerisme pas as ’n groot bate in die land se mededingingsvoordeel bo talle ander langafstandbestemmings geïdentifiseer het."


"Terselfdertyd werk sleuteldeelnemers aan die Kaap se toerismebedryf met die kantoor van die Wes-Kaapse Premier en die provinsiale departemente van finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme saam aan ’n strategie om toerisme-geleenthede te maksimaliseer.”


Die toekenning word deur die Great Wine Capitals Global Network aangebied.


Goeie tyd vir toerisme

Morgenthal sê dit is tans wêreldwyd ’n goeie tyd vir toerisme, met die middelklas in ontwikkelende lande wat vinnig uitbrei en groeiende lande wat gewilder bestemmings word as hul ontwikkelde eweknieë. In Afrika alleen bestaan die middelklas uit 300 miljoen mense.

 

Hy sê deelname aan die kompetisie sal ’n groter bewustheid vir ’n produk of wynlandgoed skep en dit sal die deelnemers ook aan ander lande in die netwerk blootstel. Die ander lande sluit Spanje, Frankryk, Italië, Duitsland, Argentinië, Portugal, Amerika en Nieu-Seeland in.


Die algehele wenner sal die kans kry om ’n personeellid te benoem wat ’n wynproduserende land in die netwerk sal besoek.


Die kompetisie

Die kompetisie is saamgestel uit sewe kategorieë wat verblyf, argitektuur en terrein, kuns en kultuur, innoverende wyntoerisme-ervarings, volhoubare wyntoerisme-praktyke, wynmakery-restaurante en wyntoerisme-dienste insluit.


“Sodra die kortlyste vir die verskillende kategorieë bevestig is, gaan die organiseerders nogmaals reël dat wyn- en reis-blogskrywers die betrokke wynmakerye besoek."


"Hulle kom uit die bloute daar aan en kry dus geen spesiale behandeling nie. Oor die algemeen het sulke besoeke voordelig geblyk omdat publisiteit vir deelnemers onder ’n invloedryke groep meningsvormers verkry word,” verduidelik Morgenthal.


Inskrywings sluit op 20 Junie 2011. Die kategoriewenners word in die lente aangekondig, met die algehele wenner wat in November in Mainz, Duitsland, bekend gemaak sal word. Vir meer inligting besoek die Great Wine Capitals webwerf.


25 Mei 2011 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
The fragerance stays on the hand that gives the rose
Leer my ken en jy sal sien jy sal nie sonder my kan klaarkom. hoogs verslawende persoonlikheid wat weet hoe om jou oë te laat omdop. getrainde hande wat jou goosebumps orals...
Opsoek na lekker geselskap
As jy my eers beter leer ken sal jy nie genoeg van my kry nie. Ek is n rustige vrou opsoek na lekker geselskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot