AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Nuwe geldskema vir sukkelende boere

Boere wat in die moeilikheid geraak het by die Land Bank se enigste opsie om hul plase te red, is om ‘n nuwe ooreenkoms met die bank aan te gaan.

Boere wat in die moeilikheid geraak het by die Land Bank se enigste opsie om hul plase te red, is om ‘n nuwe ooreenkoms met die bank aan te gaan.


Die Kabinet het onlangs ‘n proefprogram vir kuratorskap en ‘n geldelike ondersteuningsfasiliteit vir opkomende boere goedgekeur. Dié stap is om boere te help wie se plase in die moeilikheid geraak het waarop die Land Bank beslag wil lê.


Me. Jenetha Mahlangu, direkteur van landbou ontwikkelingsfinansiering by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het aan Landbouweekblad verduidelik dat dié boere twee opsies het.

  • Die een is die nuwe ooreenkoms met die bank waar die bank toestemming kry om die regte vir beheer van die grond na die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming oor te plaas. Die boer sal steeds toegelaat word om op die grond te boer.

  • Die tweede opsie is dat die bank voortgaan om sy mag en reg uit te oefen om die boer te likwideer.

Altesaam 362 van die 1 250 plase wat landwyd as deel van grondhervorming oorgedra was, is onproduktief.


Herfinansiering moontlik

Met die beheer van die grond in die hande van die Departement vir Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming en die boer gesien as “ ’n debiteur in besit” sal hy vir herfinansiering kwalifiseer. Op grond van vooropgestelde kwalifiserende kriteria sal die Land Bank die status van elke boer hersien en ‘n nuwe finansieringsooreenkoms struktureer.


Mahlangu sê die boer sal verplig wees om die bepalinge en voorwaardes van al die partye - die Land Bank, die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye - te aanvaar om produksiefinansiering vir vyf jaar te kry.


Sy het aangedui dat die Land Bank die kwalifiserende boere wat in die moeilikheid geraak tegemoet sal kom deur die afneem van hul plase vir vyf jaar op te skort.

Herfinansiering deur die bank is ook ondergeskik aan die aanvaarding van die herskikking van die sakeplan. Boere sal ook herfinansiering kry vir hul verband wanneer hulle uit die kuratorskap kom.


Die bank sal verder die nodige tegniese ondersteuning vir die opstel van ekonomies uitvoerbare sakeplanne gee en saam met die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye werk sodat boere die regte tegniese ondersteuningsdienste kry.

Verder sal die bank ander moniteringsondersteuning, tesame met die departement, bied om te verseker dat enige boerderyprobleme so gou moontlik opgelos word. Mahlangu het ook aangedui dat die finansieringskema vir onder meer kleinboere (Mafisa) nie by die kuratorskap ingelyf gaan word nie.


Ander toelaes sal egter wel in die toekoms gebruik word om die geldelike ondersteuningsfasiliteit aan te vul om ontwikkelende boere te finansier.


15 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
+0.4%
Rand - Pond
21.93
+0.6%
Rand - Euro
19.28
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.87
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Platinum
983.92
+0.3%
Palladium
1,469.05
-0.6%
Goud
1,979.87
-0.0%
Silwer
23.94
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,548
-0.8%
Alle aandele
76,161
-0.7%
Hulpbronne 10
66,663
-1.3%
Industriële 25
102,787
-0.4%
Finansiële 15
15,491
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees my Hoofstuk en ek jou Voorblad
Humoristies , Gemaklik , Openlik , Romanties , Eerlik , Sosiaal , Stout , Stuitig , Opreg , Hou van Buitelewe , Gelowig , Hardwerkend , Lojaal , Reguit , Opsoek na Lewensmaat...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot