AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe grondeise kan tot R180 miljard kos

Waar die Nasionale Tesourie die miljarde in sy beursie gaan vind om nuwe grondeise te finansier, bly 'n goeie vraag.

Grondhervorming gaan nie gekeer word nie, sê mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming. Hy het in die portefeuljekomitee gesê omdat grondhervorming regeringsbeleid is, sál die Tesourie dit finansier.

Die DA en die UDM het hul ongeloof uitgespreek dat mnr. Devan Naidoo, hoofdirekteur by die Nasionale Tesourie, geensins ’n aanduiding gegee het of geld beskikbaar is vir nóg grondeise nie.

Ekonome het aangedui dat die koste vir die verwagte 397 000 nuwe grondeise tot R180 miljard kan beloop as dit binne 15 jaar afgehandel word. Dit kan tot sowat R11,9 miljard per jaar beloop.

Nuwe grondeise
Mnr. Mdu Shabane, direkteur-generaal van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het gesê dat dié voorgestelde bedrag nie vir nuwe grondeise geoormerk is nie. Die werklike getal nuwe eise sal realiseer soos daar navorsing oor die eise gedoen word om hul geldigheid vas te stel.  Soos met die huidige grondeiseproses sal die normale begrotingsroete gevolg word waar die Tesourie op medium-termyn geld aan die departement bewillig.

Mnr. Kevin Mileham, DA-LP, het gesê met ’n tydperk van nóg vyf jaar wat dit die departement gaan neem om navorsing oor bestaande eise te doen, blyk dit nie of hy die eise sal kan finaliseer voordat nuwe eise ingestel word nie. Teen die koers wat die departement nou eise finaliseer, sal dit 265 jaar neem om 397000 eise te finaliseer, het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.90
+0.9%
Rand - Pond
19.26
+0.4%
Rand - Euro
17.24
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,637.53
+0.9%
Silwer
18.70
+1.9%
Palladium
2,093.00
+2.5%
Platinum
860.50
+0.9%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,691
+0.7%
Alle aandele
64,114
+0.8%
Hulpbronne 10
56,959
+1.3%
Industriële 25
79,535
+0.0%
Finansiële 15
14,215
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot