AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe hartwater-entstof einde 2017

Die eerste nuwe entstof in 26 jaar behoort einde 2017 deur die LNR goedgekeur te word.

Die eerste nuwe entstof wat die Landbounavorsingsraad (LNR) sedert 1994 vir vee ontwikkel het, ’n breëspektrum entstof vir hartwater, behoort ná 18 maande goedgekeur te wees sodat Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) dit kommersieel kan vervaardig.

Hartwater is waarskynlik die grootste ekonomies belangrike veesiekte in die land en kos die Suid-Afrikaanse veebedryf, insluitend kommersiële en opkomende boere, jaarliks sowat R220 miljoen. Sub-Sahara-Afrika ly jaarliks R975 miljoen se verliese weens dié siekte wat deur bont- en hartwaterbosluise oorgedra word.

Dr. Shadrack Moephuli, uitvoerende hoof van die Landbounavorsingsraad, het die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye meegedeel dat toetse bewys het dat die entstof baie goed werk. Moephuli het die LNR se strategiese plan wat tot 2020 strek, aan die komitee voorgelê.

Behalwe dat die hartwater-entstof ’n breëspektrum entstof is, bied dit ook langdurige immuniteit wat van ses maande tot lewenslank kan duur, het hy verduidelik. Boonop hoef diere, soos konyne, nie gebruik te word om die entstof te vervaardig nie want dit kan in ’n geslote in vitro-kultuurstelsel geproduseer word. Die entstof is ook heelwat goedkoper om te produseer en die dier hoef nie bykomend met antibiotika behandel te word nie. “Saam met OBP stel ons nou die papierwerk op wat die veiligheidsdata bevat sodat die reguleerders die produk kan goedkeur.

Groot impak

“Veesiektes het ’n groot impak op die lewensbestaan van gemeenskappe en kleinskaalse boere. Dit het ook ’n groot impak op ekonomieë, insluitend die ekonomie van Suid-Afrika en daarom is dit belangrik dat ons oplossings moet vind om veeproduksie en -produktiwiteit te verbeter siende dat veeboerdery nie net werk skep nie, maar ook mense se lewensbestaan verbeter.”

Moephuli het beklemtoon dat veral die produksie van Angorabokke ’n hupstoot sal kry wanneer die entstof op die mark beskikbaar is omdat hierdie diere veral vatbaar vir die siekte is. “Verlede jaar se produksie van sybokhaar in Suid-Afrika het vir plaaslike boere sowat R250 miljoen ingebring en die uitvoerproduk byna R800 miljoen.

“Om met Angorabokke te boer word as die mees winsgewendste veebedryf in Suid-Afrika beskou.”

Die sybokhaarbedryf is meestal in die Oos-Kaap gebaseer en verskaf sowat 6 000 werksgeleenthede.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.09
+0.7%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,703.83
-1.3%
Silwer
20.01
-5.0%
Palladium
2,204.00
-5.1%
Platinum
910.50
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,012
-1.4%
Alle aandele
65,410
-1.4%
Hulpbronne 10
63,305
-2.0%
Industriële 25
79,059
-1.3%
Finansiële 15
13,937
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot