AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe Hilux-verkope loop soos stroop

Daar is skynbaar ’n hele paar goeie redes waarom Toyota se nuwe Hilux soos die spreekwoordelike soetkoekies verkoop...

Altesame 854 nuwe Hilux-dubbelkajuitbakkies het binne agt dae na die plaaslike bekendstelling nuwe base gekry en die totale verkope tel tans meer as 2 360 eenhede! En, reken Toyota, hierdie momentum sal in alle waarskynlikheid gehandhaaf word wanneer die enkel- en Xstra-kajuitbakkies nog vandeesmaand by handelaars opdaag.

Een van sterk punte van dié reeks is die splinternuwe 2.4 liter Global Diesel (GD)-enjin èn sesgangratkas wat die vorige geslag se 2.5 liter D-4D-enjin en vyfgangratkas vervang. Die nuwe enjin spog met ’n hele rits verbeterings ten opsigte van werkverrigting, verfyning en brandstofdoeltreffendheid. Dit is steeds geskoei op die betroubare resep van ’n inlynviersilinder-dieselenjin met twee kopnokasse en 16 kleppe, maar dit is omtrent waar enige ooreenkomste eindig.

Die 2.4 GD-6 is beskikbaar met twee weergawes van die 2.4 liter-enjin waarvan die standaardmodel 110 kW se drywing en 343 Nm se wringkrag lewer tussen 1 400 en 2 800 r/min. Hierdie syfers verteenwoordig 35 kW (46%) méér drywing en ’n massiewe 143 Nm (72%) méér wringkrag as die ou 2.5 liter D-4D-enjin. Die hoër verrigting enjin spog met wringkrag van 400 Nm vanaf 1 600 tot 2 000 r/min… èn dít is ‘n verbetering van 53% teenoor die verrigting van die vorige enjin.

Aan die tegniese kant is dit merkwaardig dat die nuwe 2.4 GD-enjin se silinderdrukverhouding 16% laer is as die van sy voorganger. Dieselenjins word ontwerp vir hoë drukverhoudings, want hoë drukverhoudings by dieselenjins beteken doeltreffendheid, maar dit is nie in alle opsigte goed nie, sê Toyota.

’n Kragtiger en sterker ‘ontploffing’ binne-in ’n verbrandingskamer veroorsaak meer geraas in die vorm van tipiese diesel-klap en -kletter met potensieel meer enjinvibrasie. Daarby veroorsaak die hoë drukverhoudings ook meer omgewingsbesoedeling in die vorm van stikstof-oksied.

Die nuwe enjin doen sy werk dus gladder en met minder enjinlawaai vir ’n meer verfynde aandryfstelsel èn ’n vermindering van besoedeling. Die dubbelkajuit-tweewielaangedrewe 2.4 GD-6 met die hoogloop-bakwerk (Raised Body) werk volgens Toyota goed suinig met diesel en verbruik 7.1 l/100 km.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.1%
Rand - Pond
19.96
-0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,668.58
+0.5%
Silwer
19.08
+1.4%
Palladium
2,210.73
+0.2%
Platinum
873.22
+0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,375
+0.8%
Alle aandele
63,673
+0.7%
Hulpbronne 10
60,510
+1.2%
Industriële 25
77,188
+0.6%
Finansiële 15
13,785
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot