AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Nuwe instituut vir saad in SA geopen

’n Moderne instituut vir saad is deur die landboumaatskappy Syngenta op Brits in Noordwes geopen.

Die eerste saadsorg-instituut in Afrika is pas in Noordwes geopen.

Dr. Franz Brandl, internasionale hoof van die saadsorginstituut Global Seedcare Institute, het gesê daar is reeds tien sulke streekinstitute ter wêreld, maar hierdie is die eerste in Afrika. Nog sewe streekinstitute word beoog, waarvan een in 2016 in Kenia geopen gaan word.

Alles begin by die saad wanneer ’n boer sy gewasse se opbrengste wil verbeter. Die saad se gehalte moet baie goed wees en die stand moet reg wees vir die grondsoort en toestande. “Elke pit wat nie opkom nie, beteken ’n swakker opbrengs,” het hy gesê.

Mnr. Antonie Delport, besturende direkteur van Syngenta SA, het gesê hulle gaan tegnologie vir die toets van saad daar ontwikkel en toepas om hul klante in Afrika en die Midde-Ooste te bedien.

Beskenrm teen siektes en plae
Namate die vraag na voedsel toeneem, het saadmaatskappye en boere goeie steun vir hul belegging in waardevolle gewassaad nodig. Deur saad met moderne tegnieke en tegnologie te behandel, is dit moontlik om plantgroei te verbeter, gewasse teen siektes en plae te beskerm en beter opbrengste te behaal.

Dit is die doel van die nuwe instituut waar tegnieke en middels ontwikkel en getoets sal word sodat boere se produktiwiteit kan verbeter en produksie op ’n doeltreffender en volhoubare wyse kan geskied.

Mnr. Wayne van Rensburg, tegnologiebestuurder van die nuwe instituut, het gesê daar is groot geleenthede om die produksie van voedsel in Afrika te verbeter, maar op die oomblik kan die vasteland nie eens in sy eie behoeftes voldoen nie. Miljoene mense weet nie waar hul volgende maaltyd vandaan gaan kom nie.

“Ons streef daarna om groter voedselsekerheid moontlik te maak en boere in staat te stel om meer volhoubaar te boer. Die landbou gebruik 70% van die aarde se vars water, maar 40% gaan weens die verkeerde metodes en oudmodiese toerusting verlore,” het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.25
+0.4%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,630.55
+0.5%
Silwer
18.42
+0.3%
Palladium
2,099.50
+2.8%
Platinum
853.50
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot