AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe kragtariewe tree in werking

Eskom se tariefaanpassings, wat vir ses maande uitgestel is ná vertoë deur landbou-organisasies aan die Nasionale Elektrisiteitsreguleerder (NER) en Eskom, tree nou op 1 Julie in werking.

Eskom se tariefaanpassings, wat vir ses maande uitgestel is ná vertoë deur landbou-organisasies aan die Nasionale Elektrisiteitsreguleerder (NER) en Eskom, tree nou op 1 Julie in werking.

Die raad van die NER het die nuwe tariefstruktuur op 26 April goedgekeur. Die volgende veranderinge is goedgekeur:

  • Die bestaande bruto maandeliks huurgeld vir klante op die tariewe Landrate, Ruraflex en Nightsave (Landelik) sal met hoogstens R900 per maand verminder word.
  • Vermoëgebaseerde netwerkheffings vir Landrate en Nightsave (Landelik) oor sewe jaar en vir Ruraflex oor drie jaar sal ingestel word.
  • Die hoëtarief-energieblok van Landrate 1, 2 en 3 val heeltemal weg en die verlies aan inkomste sal deur die netwerkheffing verhaal word.

    In sy verduideliking van die tariefaanpassings sê Eskom die huidige tariewe is onvoldoende om die koste te van toevoerverskaffing te verhaal. Die maandelikse huurgeld dek 'n klein gedeelte van die koste van landelike netwerke. Die totale jaarlikse koste van die landelike netwerke is R2,4 miljard en die huurgeld wat ontvang word, is sowat R60 miljoen per jaar.

    Volgens Eskom moet die tariewe verhoog en herstruktureer word om meer kosteweerspieëlend te wees. Nie alle klante sal meer betaal nie. Klante met die regte verbruik vir die geïnstalleerde toevoergrootte sal minder betaal. Vir toevoer met seisoenale- en lae verbruik sal meer betaal word.

    Mnr. Nic Opperman, direkteur natuurlike hulpbronne van Agri SA, sê dit is belangrik dat individuele boere seker maak dat hulle die regte tariefopsie vir hul behoeftes gekies het. Agrelek kan boere help wat onseker is.

    Hy sê hy is tevrede dat Agri SA met sy voorlegging oor tariewe verligting vir boere bewerkstellig. Buiten die uitstel van ses maande en laer aanpassings, sal verhogings oor 'n langer tydperk ingefaseer word.

    *Landbouweekblad sal in sy uitgawe van 14 Junie breedvoerig berig hoe die nuwe tariewe boere gaan raak.

    30 Mei 2002
  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    Smalls

    Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    17.66
    -0.2%
    Rand - Pond
    20.21
    +0.1%
    Rand - Euro
    17.61
    +0.0%
    Rand - Aus dollar
    11.46
    +0.0%
    Rand - Jen
    0.12
    -0.2%
    Goud
    1,720.54
    -0.3%
    Silwer
    20.83
    -1.1%
    Palladium
    2,304.01
    -0.8%
    Platinum
    926.00
    -0.8%
    Brent-ruolie
    91.80
    +3.2%
    Top-40
    59,840
    0.0%
    Alle aandele
    66,313
    0.0%
    Hulpbronne 10
    64,568
    0.0%
    Industriële 25
    80,073
    0.0%
    Finansiële 15
    14,053
    0.0%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
    Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
    Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
    Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot