AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe kursus in lugbespuiting

Avcasa het onlangs die eerste geakkrediteerde kursus in lugtoediening van agrochemiese middels aangebied.

Nadat die Landbou- en Veeartsenykundige Chemikalieëvereniging van Suid-Afrika (Avcasa)  onlangs as ’n AgriSETA-geakkrediteerde opleidingsdiensverskaffer geregistreer is, het die vereniging begin om die eerste geakkrediteerde kursusse in lugtoediening van agrochemiese middels aan te bied.

CropLife SA se eerste lugtoedieningskursus is onder die vaandel van Avcasa deur mnr. Gerrit Janse van Vuuren, een van die mees ervare spesialiste in lugtoediening in Suid-Afrika aangebied. Janse van Vuuren het ook die onderrigmateriaal vir die kursus saamgestel.

Lugbespuitingsoperateurs is spesialis-plaagbeheerders wat gereguleer word deur die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, (Wet No. 36 van 1947), asook die SA Buro vir Standaarde se SANS 10118, ’n standaard wat veral gefokus is op lugtoediening en wat ook weerspieël word in die Plaagbeheeroperateur se regulasies kragtens Wet No. 36 van 1947.

Avcasa bied kursusse in die landbouchemiese en dieregesondheidsektore aan. Die vereniging se plantbeskerming- en dieregesondheidskursusse word as maatstawwe beskou vir diegene wat die landbouchemiese- en dieregesondheidsektore in Suid-Afrika wil betree. Beide kursusse word ook eersdaags aanlyn aangedoen.

Voornemende lugtoedieningsoperateurs kan aansoek doen om die CropLife-Lugtoedieningskursus by te woon deur me. Hettie Dickenson by Avcasa te kontak op telefoonnommer: 011 805 2079, of op e-pos: hettie@avcasa.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-0.6%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.13
-1.0%
Silwer
20.24
-2.0%
Palladium
2,240.50
-0.9%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,878
-0.9%
Alle aandele
65,247
-0.9%
Hulpbronne 10
62,447
-1.3%
Industriële 25
79,288
-0.9%
Finansiële 15
13,970
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot