AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Nuwe LBK nie deel van Agri SA

Die Landboubesigheidskamer (LBK) sal voortaan as 'n outonome organisasie funksioneer ná Agri SA sy grondwet op sy kongres in Somerset-Wes gewysig het om daavoor voorsiening te maak.

Volgens die LBK sal noue bande steeds met Agri SA en lede van Agri SA in stand gehou word. Mnr. Chris du Toit, voorsitter van die LBK, het gesê groter outonomie vir die LBK is tot voordeel van die landbou en nie 'n bedreiging nie. "Die einddoel is die verbreding en versterking van die landbounetwerk en nie verdeeldheid soos soms gesuggereer word nie."

Hy sê veranderinge binne die landbou-omgewing, veral die deregulering in 1994, noodsaak die omvorming van die LBK. Landboubesighede word nie meer slegs deur boere besit nie. Diensgroepe soos kommersiële banke, versekeringsorganisasies en groepe binne die landbouwaardeketting speel toenemend 'n belangrike rol en die LBK streef om al dié groepe se belange te verteenwoordig.

Die LBK het Agri SA om volle lidmaatskap versoek en sal by sy volgende vergadering 'n naamsverandering oorweeg.

Mnr. Du Toit sê die versoek om as outonome organisasie te affilieer, skep ook nie 'n presedent nie. Agri SA se grondwet maak daarvoor voorsiening en van die bedryfsorganisasies is op dieselfde manier geaffilieer.

Mnr. Johan van Rooyen, uitvoerende direkteur van die LBK, het gesê die missie van die organisasie is om 'n omgewing te bevorder wat landbou-ondernemings in staat stel om toenemend mededingend te produseer. Kritiese doelwitte op kort termyn is die ontsluiting van internasionale markte en die verlaging van voedselpryse deur die afskaffing van BTW op rooi- en witvleis.

Ander kerntake is die professionele skakeling met die owerhede en die breë sakeomgewing, aktiewe betrokkenheid by swart bemagtiging en die daarstel van unieke strategiese intelligensie ter ondersteuning van mededingende ondernemings.

Die LBK het meer as 80 lede wat 'n gesamentlike omset van R30 miljard, 'n kapitaalbate van R20 miljard en meer as 200 000 werksgeleenthede verteenwoordig.

25 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
-1.5%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,707.70
-1.1%
Silwer
20.27
-3.8%
Palladium
2,218.76
-4.5%
Platinum
910.25
-2.5%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,173
-1.1%
Alle aandele
65,583
-1.1%
Hulpbronne 10
63,659
-1.4%
Industriële 25
79,188
-1.1%
Finansiële 15
13,956
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot